LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Departement Praktiese Teologie Department of Practical Theology Lefapha la Thutatshebetso Voorgestelde inhoud: Brief/vorm waarin ingeligte toestemming gegee word ʼn Dokument waarin ingeligte toestemming gegee word, moet die volgende inligting bevat: 1. ʼn Opskrif, wat die naam en adres van die departement en instelling, die navorser(s) se naam(e) en kontakbesonderhede moet insluit. (Dit moet op ʼn briefhoof wees.) 2. Titel van die studie. 3. Doel van die studie. 4. Prosedures: verduideliking van die prosedures wat gevolg moet word en die oogmerke daarvan; die aard van aktiwiteite soos kliniese toetse en die invul van vraelyste; die tyd wat benodig word, die skedule van deelname; die duur van die studie, ens. 5. Risiko’s en ongemak, bv. mediese risiko’s; uitputting. 6. Voordele: enige persoonlike of samelewingsgewin. Dit sluit ook finansiële gewin of die gebrek daaraan in. 7. Regte van deelnemers: deelname is vrywillig; hulle mag te enige tyd van deelname aan die studie onttrek sonder negatiewe gevolge. 8. Vertroulikheid: die versekering dat alle inligting as vertroulik hanteer word; dat anonimiteit verseker word; dat die data vernietig sal word indien die proefpersoon sou onttrek. Alle persone wat toegang tot die navorsingsdata het, moet ook geïdentifiseer word. 9. Die proefpersoon (of in die geval van ʼn minderjarige, die ouer/voog) se reg van toegang tot die navorser moet gevestig word, en die werkswyse moet duidelik uiteengesit word, ten einde duidelikheid oor enige kwessie te gee, sou enige onsekerheid ontstaan. 339 Interne Posbus UV 93, Bloemfontein 9300 +27 (051)4013508 Prof Kobus Schoeman (Departementshoof) +27 (051) 4012668 schoemanw@ufs.ac.za Prof Jan-Albert van den Berg +27 (051) 4019066 vdbergja@ufs.ac.za Ds Martin Laubscher +27 (051) 4012672 laubscherm@ufs.ac.za Ds Joseph Pali +27 (051) 4017037 palikj@ufs.ac.za Me Annelize Dreyer (Sekretaresse) +27 (051) 4013430 dreyera@ufs.ac.za
Departement Praktiese Teologie Department of Practical Theology Lefapha la Thutatshebetso Algemene riglyne Die brief/vorm waarin ingeligte toestemming gegee word: moet op ʼn briefhoof wees moet in ʼn styl of register geskryf wees wat duidelik, eenvoudig en ondubbelsinnig vir oningeligte persone is; moet geen verontskuldigende taal gebruik waardeur die proefpersoon gedwing word om van sy/haar wetlike regte afstand te doen of waar dit voorkom asof hy/sy van sy/haar regte afstand doen nie of om die instelling of navorser van aanspreeklikheid vir nalatigheid vry te stel nie; vereis die handtekening van die proefpersoon (of die ouer/voog in die geval van ʼn minderjarige) en die van die navorser, asook die plek en die datum van ondertekening en dit moet deur die navorser geliasseer word; moet aan elke proefpersoon gegee word. 339 Interne Posbus UV 93, Bloemfontein 9300 +27 (051)4013508 Prof Kobus Schoeman (Departementshoof) +27 (051) 4012668 schoemanw@ufs.ac.za Prof Jan-Albert van den Berg +27 (051) 4019066 vdbergja@ufs.ac.za Ds Martin Laubscher +27 (051) 4012672 laubscherm@ufs.ac.za Ds Joseph Pali +27 (051) 4017037 palikj@ufs.ac.za Me Annelize Dreyer (Sekretaresse) +27 (051) 4013430 dreyera@ufs.ac.za
- Page 685 and 686: Bylaag 15: Opvolggesprek met George
- Page 687 and 688: Bylaag 15: Opvolggesprek met George
- Page 689 and 690: Bylaag 15: Opvolggesprek met George
- Page 691 and 692: Bylaag 15: Opvolggesprek met George
- Page 693 and 694: Bylaag 15: Opvolggesprek met George
- Page 695 and 696: Bylaag 15: Opvolggesprek met George
- Page 697 and 698: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 699 and 700: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 701 and 702: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 703 and 704: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 705 and 706: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 707 and 708: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 709 and 710: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 711 and 712: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 713 and 714: Bylaag 16: Korrespondensie van Isak
- Page 715 and 716: Bylaag 17: Korrespondensie van Joha
- Page 717 and 718: Bylaag 17: Korrespondensie van Joha
- Page 719 and 720: Bylaag 17: Korrespondensie van Joha
- Page 721 and 722: Bylaag 18: Korrespondensie van Kari
- Page 723 and 724: Bylaag 18: Korrespondensie van Kari
- Page 725 and 726: Bylaag 18: Korrespondensie van Kari
- Page 727 and 728: Bylaag 18: Korrespondensie van Kari
- Page 729 and 730: Bylaag 18: Korrespondensie van Kari
- Page 731 and 732: Bylaag 19: Uitnodiging p715 Ned. Ge
- Page 733 and 734: Bylaag 20: Toestemmingsbrief p717 S
- Page 735: Departement Praktiese Teologie Depa
- Page 739 and 740: Opsomming p723 dan ook op die onthu
- Page 741 and 742: Abstract p725 Five typical reaction
Departement Praktiese Teologie

Department of Practical Theology

Lefapha la Thutatshebetso

Algemene riglyne

Die brief/vorm waarin ingeligte toestemming gegee word:

moet op ʼn briefhoof wees

moet in ʼn styl of register geskryf wees wat duidelik, eenvoudig en

ondubbelsinnig vir oningeligte persone is;

moet geen verontskuldigende taal gebruik waardeur die proefpersoon

gedwing word om van sy/haar wetlike regte afstand te doen of waar dit

voorkom asof hy/sy van sy/haar regte afstand doen nie of om die instelling

of navorser van aanspreeklikheid vir nalatigheid vry te stel nie;

vereis die handtekening van die proefpersoon (of die ouer/voog in die geval

van ʼn minderjarige) en die van die navorser, asook die plek en die datum

van ondertekening en dit moet deur die navorser geliasseer word;

moet aan elke proefpersoon gegee word.

339 Interne Posbus UV 93, Bloemfontein 9300 +27 (051)4013508

Prof Kobus Schoeman (Departementshoof) +27 (051) 4012668 schoemanw@ufs.ac.za

Prof Jan-Albert van den Berg

+27 (051) 4019066 vdbergja@ufs.ac.za

Ds Martin Laubscher

+27 (051) 4012672 laubscherm@ufs.ac.za

Ds Joseph Pali

+27 (051) 4017037 palikj@ufs.ac.za

Me Annelize Dreyer (Sekretaresse)

+27 (051) 4013430 dreyera@ufs.ac.za