25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Departement Praktiese Teologie

Department of Practical Theology

Lefapha la Thutatshebetso

Voorgestelde inhoud: Brief/vorm waarin ingeligte toestemming gegee word

ʼn Dokument waarin ingeligte toestemming gegee word, moet die volgende inligting

bevat:

1. ʼn Opskrif, wat die naam en adres van die departement en instelling, die

navorser(s) se naam(e) en kontakbesonderhede moet insluit. (Dit moet op ʼn

briefhoof wees.)

2. Titel van die studie.

3. Doel van die studie.

4. Prosedures: verduideliking van die prosedures wat gevolg moet word en

die oogmerke daarvan; die aard van aktiwiteite soos kliniese toetse en die

invul van vraelyste; die tyd wat benodig word, die skedule van deelname;

die duur van die studie, ens.

5. Risiko’s en ongemak, bv. mediese risiko’s; uitputting.

6. Voordele: enige persoonlike of samelewingsgewin. Dit sluit ook finansiële

gewin of die gebrek daaraan in.

7. Regte van deelnemers: deelname is vrywillig; hulle mag te enige tyd van

deelname aan die studie onttrek sonder negatiewe gevolge.

8. Vertroulikheid: die versekering dat alle inligting as vertroulik hanteer word;

dat anonimiteit verseker word; dat die data vernietig sal word indien die

proefpersoon sou onttrek. Alle persone wat toegang tot die navorsingsdata

het, moet ook geïdentifiseer word.

9. Die proefpersoon (of in die geval van ʼn minderjarige, die ouer/voog) se reg

van toegang tot die navorser moet gevestig word, en die werkswyse moet

duidelik uiteengesit word, ten einde duidelikheid oor enige kwessie te gee,

sou enige onsekerheid ontstaan.

339 Interne Posbus UV 93, Bloemfontein 9300 +27 (051)4013508

Prof Kobus Schoeman (Departementshoof) +27 (051) 4012668 schoemanw@ufs.ac.za

Prof Jan-Albert van den Berg

+27 (051) 4019066 vdbergja@ufs.ac.za

Ds Martin Laubscher

+27 (051) 4012672 laubscherm@ufs.ac.za

Ds Joseph Pali

+27 (051) 4017037 palikj@ufs.ac.za

Me Annelize Dreyer (Sekretaresse)

+27 (051) 4013430 dreyera@ufs.ac.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!