25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 21: Verkorte biografieë van mede-navorsers

p718

Verkorte biografieë van mede-navorsers

Albert is ʼn 37-jarige getroude man. Leraar van ʼn NG gemeente.

Ben is ʼn 85-jarige wewenaar. Hy het vroeër die busdiens in Welkom bestuur.

Charlie het verkies om nie deel te neem aan die proses nie.

Danie is in 47-jarige senior tegnikus. Hy is getroud met Linda.

Elsa is ʼn 48-jarige huisvrou. Sy is getroud met Frans.

Frans is ʼn 51-jarige tegniese beampte. Hy dien op die stadsraad van Welkom en is

getroud met Elsa.

George is ʼn voorligting-sielkundige. Hy is ʼn wewenaar en is 51 jaar oud.

Hanlie is ʼn 54-jarige geskeide onderwyseres.

Isak is ʼn 48-jarige getroude man. Hy is die adjunk-hoof by ʼn tegniese kollege.

Johan is ʼn maatskaplike werker in die mynbedryf. Hy is 45 jaar oud en getroud met

Karin.

Karin is ook ʼn maatskaplike werker. Sy is 42 jaar oud en getroud met Johan.

Linda is ook ʼn maatskaplike werker. Sy is 45 jaar oud en getroud met Danie.

Mike is ʼn elektriese ingenieur in die mynbedryf. Hy is 48 jaar oud en getroud met

Naomi.

Naomi is ʼn 37-jarige verpleegkundige. Sy is getroud met Mike.

Peter is ʼn swart leraar van die NGKA.

Quincy is ʼn swart man. Hy is ʼn onafhanklike makelaar.

Rose is ʼn onderwyseres in Afrikaans aan die plaaslike kleurlingskool.

Steve is ʼn leraar van ʼn onafhanklike kerk. Hy is ʼn swart man.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!