LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin p712 256 257 258 259 260 261 262 263 264 265 266 267 268 269 270 271 272 273 274 275 276 277 278 279 280 281 282 283 284 285 286 287 288 289 290 Wat van Ntate Justus Tsungu? Wat van baie sulke positiewe voorvalle waarvan daar nooit gehoor word nie. Geen wonder daar is sulke verwronge idees van “die Boere/die Witmense” nie. 4.4 Lyk jou lewe / optrede teenoor swart mense nou anders as veertien jaar gelede? Voorbeelde? Nee, dertien jaar gelede het ek ʼn Siseswe eerbewys ontvang vir dienste gelewer in die swart gemeenskappe in die Goudveld. In 2009 het [naam verwyder] Kleuterskool net voor moedersdag vir my kom sing om dankie te sê vir die ondersteuning. Hulle registrasie as Kleuterskool het gerealiseer. Ons huishulp vertrou ons met ondersteuning van haar persoonlike probleme. Jong volwasse swart dames (vorige pleegkinders) kom stel hul mans voor en wys hul kinders vir my. Hierdie blyke van waardering gee weer inspirasie om verder voort te bou, al voel dit soms tevergeefs. In alle nederigheid moet ons te alle tye poog om Jesus Christus se liefde op aarde uit te leef. Ons moet die saad saai, Hy sal dit self op ʼn gepasde tyd laat groei. 5. KERK 5.1 Dink jy die kerk was reg om Apartheid destyds te bely as sonde? Ja, die onderdrukking en ander vergrype wat gepaard gegaan het met apartheid was sonde. Te midde van apartheid was daar ook positiewe gebeurtenisse. 5.2 Hoe dink jy oor die kerk se rol die afgelope veertien jaar t.o.v. versoening? Die Kerk het ʼn aktiewe rol gespeel in bemiddeling rondom versoening. Dit is egter vir baie mense belangrik om hul godsdiensbeoefening in hul eie kultuur en taal in hul eie kerk uit te oefen. Sommige gemeentes is meer aktief betrokke by uitreike na ander rassige gemeenskappe ten einde mekaar te leer ken en begrip vir mekaar te ontwikkel. Hulle fokus veral op die Jeug. 5.3 Wat verwag jy moet die Kerk doen in die nuwe SA?

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin p713 291 292 293 294 295 296 297 298 299 300 301 302 303 304 305 306 307 308 309 310 311 312 313 314 315 316 317 318 319 320 321 322 323 324 325 326 327 Die kerk moet sy lidmate begelei om Jesus se liefde in hul daaglikse omgang met mense uit te leef. Deur hande te vat deur saam te bid vir leiding deur God en om mekaar geestelik te ondersteun. 5.4 Dink jy dat Apartheid ʼn “kettery was, m.a.w. iets wat die evangelie op die spel plaas? Dit het nie Ntate Justus Tsungu en vele ander swart/kleurling Leraars van stryk gebring nie? Ek het werklik te min kennis oor die saak om ʼn sinvolle antwoord te gee. Dit is egter my ervaring dat daar baie gelowiges is onder ander rasse. 6. TOEKOMS 6.1 Is jy nou meer of minder optimisties oor die toekoms as veertien jaar gelede? Wanneer mens al die verval in die wit, bruin en swart gemeenskappe sien en gedurig gekonfronteer word met die grusaamste misdade, korrupsie en verval, kan mens nie anders as om te wonder wat die toekoms werklik vir ons inhou nie. Veral wanneer mens nou naby jou aftree-ouderdom kom en die chaos om jou groei lustig voort. Ons kan hartlik lag vir ʼn doringboompie wat ongestoord in die middel van ʼn eens heel teerpad groei of die onbegaanbare paaie tussen plattelandse dorpe. Dit verbeter egter nie die diens nie en maak nie die paaie veilig nie. Die Assistent wat saam met my werk konfronteer die Munisipale Kliniek suster wat eers 9:00 by die Kliniek kom en om 10:00 ʼn tee breek neem, met die swak diens. Sy was alreeds 7:00 met haar baba daar vir die normale ondersoek. Sy word geroskam deur die suster en aangese om na Medi-Clinic te gaan, waar sy vir ʼn beter diens kan betaal. Daar is talle voorbeelde van uiters patetiese diens, arrogansie en Babelse verwarring. Ek verkies om rustig te raak en te weet God bly in beheer. Waar daar goeie diens is, deel ek mildelik komplimente uit. Ek probeer om die rede vir swak diens te verstaan en spreek dit so diplomaties moontlik aan. Dit gebeur soms dat ek my humeur verloor en baie direktief kommunikeer. Tog bly God in beheer, wat ook al gebeur. 6.2 Watter positiewe verhale is daar om te vertel uit jou eie ervaring van die nuwe Suid-Afrika?

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p713

291

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

Die kerk moet sy lidmate begelei om Jesus se liefde in hul daaglikse omgang met

mense uit te leef. Deur hande te vat deur saam te bid vir leiding deur God en om

mekaar geestelik te ondersteun.

5.4 Dink jy dat Apartheid ʼn “kettery was, m.a.w. iets wat die evangelie op die

spel plaas?

Dit het nie Ntate Justus Tsungu en vele ander swart/kleurling Leraars van stryk gebring

nie? Ek het werklik te min kennis oor die saak om ʼn sinvolle antwoord te gee. Dit is

egter my ervaring dat daar baie gelowiges is onder ander rasse.

6. TOEKOMS

6.1 Is jy nou meer of minder optimisties oor die toekoms as veertien jaar

gelede?

Wanneer mens al die verval in die wit, bruin en swart gemeenskappe sien en gedurig

gekonfronteer word met die grusaamste misdade, korrupsie en verval, kan mens nie

anders as om te wonder wat die toekoms werklik vir ons inhou nie. Veral wanneer

mens nou naby jou aftree-ouderdom kom en die chaos om jou groei lustig voort. Ons

kan hartlik lag vir ʼn doringboompie wat ongestoord in die middel van ʼn eens heel

teerpad groei of die onbegaanbare paaie tussen plattelandse dorpe. Dit verbeter egter

nie die diens nie en maak nie die paaie veilig nie.

Die Assistent wat saam met my werk konfronteer die Munisipale Kliniek suster wat eers

9:00 by die Kliniek kom en om 10:00 ʼn tee breek neem, met die swak diens. Sy was

alreeds 7:00 met haar baba daar vir die normale ondersoek. Sy word geroskam deur

die suster en aangese om na Medi-Clinic te gaan, waar sy vir ʼn beter diens kan betaal.

Daar is talle voorbeelde van uiters patetiese diens, arrogansie en Babelse verwarring.

Ek verkies om rustig te raak en te weet God bly in beheer. Waar daar goeie diens is,

deel ek mildelik komplimente uit. Ek probeer om die rede vir swak diens te verstaan en

spreek dit so diplomaties moontlik aan. Dit gebeur soms dat ek my humeur verloor en

baie direktief kommunikeer. Tog bly God in beheer, wat ook al gebeur.

6.2 Watter positiewe verhale is daar om te vertel uit jou eie ervaring van die

nuwe Suid-Afrika?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!