25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p710

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

3. SKULD

3.1 Hoe dink jy nou oor jou skuld aan Apartheid?

Met hierdie vraag moet ek mooi dink wat was my aandeel om Apartheid daar te stel

en/of in stand te hou? Ek is in die vyftiger jare gebore en was nog ʼn blote kind met die

ontstaan van Apartheid. Dus kan ek nie ja antwoord op bogenoemde vraag nie. Ek kon

onthou dat my Ouma nie ten gunste van anderskleuriges was nie, aangesien haar

eerste man vermoor is deur ʼn kleurlingman wat wederregtelik besig was om skape te

neem/steel . My ouma het kort daarna haar tweede kind aan die dood afstaan. Dit was

ʼn dubbele trauma wat sy moeilik verwerk het en definitief nie vergeet het nie.

Ek dink daar het verskeie vergrype in die verlede van verskeie kulture en rasse teenoor

mekaar plaas gevind. Indien ons mekaar die hand wil gee, is dit nodig dat almal hulself

teenoor die Here verootmoedig en onvergifnis vra vir hul eie sondes, asook die sondes

van hul voorvaders.

3.2 Verwag jy vergifnis? Hoe moet dit gebeur?

Vergifnis is ʼn persoonlike saak tussen God en elke individu. Die Kerke kan ʼn aktiewe

rol speel deur ʼn gesamentlike interkerklike organisasie daar te stel tussen Leraars om

saam te bid, te beplan en te werk. Onderskeie gemeentes se Leraars kan hul

gemeentelede begelei tot vergifnis, onderlinge samewerking en ondersteuning. Ons is

veronderstel om saam hande te vat en op te bou, nie af te breek nie.

3.3 Wys jou lewe ʼn skuif van Apartheid na die NSA?

Ek vertrou so!

4. RESTITUSIE

4.1 Hoe dink jy nou oor regstellende aksie?

Ek is glad nie ten gunste van regstellende aksie nie. Ek is wel ten gunste van

gekwalifiseerde mense (enige ras, kultuur/geslag) wat gebegelei word (Pep Stores

manier) om in poste aangestel te word. Daar is reeds ʼn groot aantal Professionele

Swart, Kleurling en Indiër mense wat respek afdwing, met die passie en bekwaamheid

vir hul werk.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!