25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p709

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

Dit maak dit moeiliker vir bevoegde anderskleurige professionele en nie-professionele

mense, wat ʼn passie vir hul werk het, om ʼn vloedgolf negatiwiteit te akkommodeer wat

hulle nie toekom nie.

2.6 Het jou taalgebruik verander? Praat jy byvoorbeeld van kaffers en

hotnots?

Nee, dis nie my algemene taalgebruik nie. Ek het al uit woede, frustrasies en

teleurstelling die woord gebruik. Dit het al gebeur dat iemand spottenderwys verneem,

hoe dit met my en my snotneus kaffertjies gaan?

2.7 Slaag ons daarin om weg te kom van die ras-bril waarmee ons na alles

gekyk het?

Wanneer jy aktief in die gemeenskappe werk sien jy net die mens raak, nie die ras nie.

Mense wat nie blootstelling geniet nie, sal stadiger aanpas. Ek ervaar dat daar nog

baie vooroordele, vrese en wantroue is. Daar is nog baie mans wat nie toelaat dat hul

vroue sekere paaie ry nie, omdat die pad verby ʼn swart woon gebied loop en dies

meer.

Ongelukkig is dit waar dat halsmisdade en die handel in dwelms in ʼn groter persentasie

in die gemeenskap plaasvind waar ek werk. Van die jongmense met wie ek gewerk

het, het halsmisdade gepleeg. Sommige verkeer steeds in die gevangenis terwyl van

hulle op parool is.

Inherent het ek seker ʼn stukkie apartheid in myself; ek kan myself byvoorbeeld nie

indink dat een van my kinders met iemand van ’n ander ras of kultuur trou nie.

2.8 Hoekom het ons nooit anders gedink oor Apartheid as die gangbare

siening nie?

As kind het ek nie werklik die omvang daarvan besef nie. Dit was normaal dat swart en

wit mense in aparte woonbuurte woon en skoolgaan.

Alhoewel apartheid nou nie meer geld nie, verkies onderskeie rasse en kulture om in

groepe saam sit en saam kuier op vergaderings en/of byeenkomste.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!