LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan p704 221 222 223 224 225 226 227 228 229 230 231 232 6.4 Sou ons anders gekyk het na wit-swart as ons misdaad uit die prentjie haal? Dit gaan nie net oor misdaad nie. Is dit so moeilik om te verstaan dat ons verskillende mense is? Hoekom is ons swart en wit geskep? Hoekom is ons Zulu of Duitser? Die een is nie beter as die ander nie – net verskillend. Laat ons saamwerk oor dit wat gemeenskaplik is maar laat ons ook erken, aanvaar en toegee dat ons verskillend in sekere opsigte is. As almal dit net kan aanvaar dat dit nie diskriminerend is nie, is daar hoop {Einde van korrespondensie}.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin p705 Korrespondensie van Karin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 Onthou: Die navorsing gaan oor hoe wit Suid-Afrikaners aanpas in die nuwe SA gegewe hulle verlede soos dit o.a. by die WVK uitgekom het. 1. INLEIDING 1.1 Watter betekenisvolle gebeure was daar in jou lewe sedert 1998? Ten tye van 1998 was ek redelik negatief en nog besig om my vrywillige aflegging by my werk te verwerk. Intussen is ek weer tien jaar werksaam in my beroepsveld. My kinders is almal uit die huis, twee nog op Universiteit en hopelik persoonlikheidsgroei en meer wysheid. Betreffende verhoudinge tussen swart en wit mense was daar ongelooflike groei in sekere sektore van die samelewing maar ook ongelooflike agteruitgang van dienslewering, toename aan korrupsie, aggressiewe misdade, sinlose moorde van bejaardes en boere, unies wat die septer probeer swaai, kostes wat die hoogte inskiet, die resessie en groeiende agterdog tussen verskillende kulture. 1.2 Watter blootstelling het jy aan swart mense gehad sedert 1998 en hoe het dit jou beïnvloed? Ek is as kind in die sestiger jare al bloot gestel aan verskillende rasse en kulture. Sedert die sewentiger jare het ek saam met swart kollegas gewerk in die Kleurling gemeenskap, waar swart mense ook betrokke was en in die laat tagtiger jare hoofsaaklik in die swart gemeenskappe. Sedert 2000 het was ek voltyds in diens in die tradisionele Kleurling gebied waar ʼn derde van my Kliënte aan die drie verskillende kultuur groepe behoort. Ek sien alle mense ongeag van ras of geslag as mensekinders wat deur God geskape is en dra die boodskap ook baie sterk uit. Daar is weliswaar net ʼn klomp baie stout kinders wat nie gehoor gee aan die wense wat vir ons het nie. Die afgelope paar jaar het ek baie ambivalente gevoelens gehad. Aan die eenkant het ek geweldig baie groei aanskou van individue, groepe en gemeenskapsontwikkeling en

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p705

Korrespondensie van Karin

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

Onthou: Die navorsing gaan oor hoe wit Suid-Afrikaners aanpas in die nuwe SA

gegewe hulle verlede soos dit o.a. by die WVK uitgekom het.

1. INLEIDING

1.1 Watter betekenisvolle gebeure was daar in jou lewe sedert 1998?

Ten tye van 1998 was ek redelik negatief en nog besig om my vrywillige aflegging by

my werk te verwerk. Intussen is ek weer tien jaar werksaam in my beroepsveld. My

kinders is almal uit die huis, twee nog op Universiteit en hopelik persoonlikheidsgroei

en meer wysheid.

Betreffende verhoudinge tussen swart en wit mense was daar ongelooflike groei in

sekere sektore van die samelewing maar ook ongelooflike agteruitgang van

dienslewering, toename aan korrupsie, aggressiewe misdade, sinlose moorde van

bejaardes en boere, unies wat die septer probeer swaai, kostes wat die hoogte inskiet,

die resessie en groeiende agterdog tussen verskillende kulture.

1.2 Watter blootstelling het jy aan swart mense gehad sedert 1998 en hoe het

dit jou beïnvloed?

Ek is as kind in die sestiger jare al bloot gestel aan verskillende rasse en kulture.

Sedert die sewentiger jare het ek saam met swart kollegas gewerk in die Kleurling

gemeenskap, waar swart mense ook betrokke was en in die laat tagtiger jare

hoofsaaklik in die swart gemeenskappe.

Sedert 2000 het was ek voltyds in diens in die tradisionele Kleurling gebied waar ʼn

derde van my Kliënte aan die drie verskillende kultuur groepe behoort.

Ek sien alle mense ongeag van ras of geslag as mensekinders wat deur God geskape

is en dra die boodskap ook baie sterk uit. Daar is weliswaar net ʼn klomp baie stout

kinders wat nie gehoor gee aan die wense wat vir ons het nie.

Die afgelope paar jaar het ek baie ambivalente gevoelens gehad. Aan die eenkant het

ek geweldig baie groei aanskou van individue, groepe en gemeenskapsontwikkeling en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!