25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan

p702

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

183

As apartheid ʼn sonde was is regstellende aksie ook. Mense word nou gepenaliseer en

seergemaak vir iets wat in die verlede verkeerd was. Is alle mense in die aangewese

groepe (blanke mans) noodwendig voorheen bevoordeeldes? Is almal wat nou in die

nie-aangewese groepe (swartes) is noodwendig voorheen agtergeblewenes? Wat van

die wat in privaatskole was, wat gestudeer het, wat geld gemaak het vanweë

entrepreneursvaardighede ens? Regstellende aksie is niks anders as diskriminasie nie

(miskien omdat sekere groepe dalk onseker is of hulle op gelyke voet kan kompeteer

a.g.v. inherente onvermoëns) Hoe kan dit reg wees?

4.2 Hoe dink jy oor boetedoening vir die skuld van Apartheid?

Nie namens die individu of as groep nie. Ek moet verantwoordelik vir my eie dade

gehou word. Nou kan ons maar net erken dat wetlik afdwingbare afsonderlike

ontwikkeling, waar party bo ander bevoordeel is, horribaal verkeerd was en nooit weer

herhaal moet word nie.

4.3 Wat van vergifnis. Moet ons net alles vergeet / agterlaat wat onder

Apartheid gebeur het?

Ons sal nooit kan vergeet nie, maar om in die verlede te bly leef en dit as ʼn verskoning

te gebruik sal niks regmaak nie. Ons het erken dit is verkeerd maar nou moet ons

vorentoe kyk ter wille van almal.

4.4 Lyk jou lewe / optrede teenoor swart mense nou anders as veertien jaar

gelede? Voorbeelde?

Ja. ʼn Mens groei in hoe jy teenoor mense optree. Ons wat uit die ou RSA kom het

sekerlik gevestigde maniere gehad hoe om teen swartmense op te tree. Dit sou nie

meer van pas wees nie. Ek dink ek is gemakliker in my optrede en sien hulle nou maar

net as nog ʼn medemens en hanteer hom ook so.

5 KERK

5.1 Dink jy die kerk was reg om Apartheid destyds te bely as sonde?

Ek neem aan ons praat van die NG Kerk as ons sê “kerk” Sover ek weet het geen

ander kerk skuld bely nie. Nee, die NG Kerk was verkeerd om dit as sonde te bely.

Apartheid was verkeerd en moes in ”hindsight” nooit gebeur het nie en vinniger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!