25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan

p701

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

146

3.1 Hoe dink jy nou oor jou skuld aan Apartheid?

As ʼn mens praat van skuld dan impliseer dit dat apartheid ʼn sonde was (die woord

apartheid is misbruik en het ʼn vloekwoord geword – ek praat liewers van afsonderlike

ontwikkeling). Ek sal nooit erken en daarom nooit bely dat afsonderlike ontwikkeling ʼn

sonde was nie en daarom het ek nie skuld nie. Niemand het ook die reg om namens

my skuld te bely nie. Afsonderlike ontwikkeling was ʼn eerlike poging om ʼn samelewing

te skik. In “hindsight” het dit egter heeltemal misluk en baie sonde is in die proses

gepleeg(liefdeloosheid). Daarvoor moet elkeen van ons wat hom aan liefdeloosheid

skuldig gemaak het individueel sy eie skuld bely.

3.2 Verwag jy vergifnis? Hoe moet dit gebeur?

Vergifnis van wie? As dit van die Here is ja, as ek bereid is om my skuld te bely soos

ons geleer word. As dit teenoor ʼn persoon is vir iets wat ek hom aangedoen het, ja. Ek

kan hom egter nie verplig om my te vergewe nie. Maar daar kan nie verwag word dat

ek moet vergifnis vra vir wat bv. Dr Verwoerd gedoen het nie. Ek kan hoogstens erken

dat dit ʼn fout was net soos wat ʼn Duitser kan erken dat Hitler verkeerd was. Hy kan tog

nie daarvoor skuldig staan nie. Net soos Tshabalala wat saam met my werk nie

verantwoordelik gehou kan word omdat Shaka ʼn moordenaar was nie. Te veel

skuldgevoelens is by ons mens gefabriseer en geskep. Dit moet ophou.

3.3 Wys jou lewe ʼn skuif van Apartheid na die nuwe SA?

Seer sekerlik het ʼn mens baie geleer in die laaste 2 dekades oor ons

menseverhoudings. Vir dinge waar jy gesondig het moes jy dit erken en vergifnis vra

en probeer om jou lewe reg te lewe en dit nie te herhaal nie. ʼn Mens het nie ʼn keuse as

om by die NSA aan te pas ter wille van ʼn geordende samelewing nie. Ek het aanvaar

dat baie dinge verkeerd was. Hoe langer die NSA egter aangaan onstaan die vraag

dikwels hoekom voel dit asof daar net van my en mense soos ek verwag word om aan

te pas en toegewings te maak terwyl die ander net wil hê en eise stel nie. Hoekom

word ons niks gegun nie? Ons kan tog nie die verlede uitwis nie want dit het gebeur –

die vraag moet eerder wees wat gaan ons in die toekoms doen om almal ʼn plek te gun.

4 RESTITUSIE

4.1 Hoe dink jy nou oor regstellende aksie?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!