25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan

p698

Korrespondensie van Johan

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

Onthou: Die navorsing gaan oor hoe wit Suid-Afrikaners aanpas in die nuwe SA

gegewe hulle verlede soos dit o.a. by die WVK uitgekom het.

1 INLEIDEND

1.1 Watter betekenisvolle gebeure was daar in jou lewe sedert 1998?

Drie kinders voltooi skool. Beleef hulle tienerjare en alles wat daarmee gepaard gaan.

Tans nog twee op Universiteit. Lee nes sindroom omdat kinders huis moes verlaat om

te studeer. ʼn Paar rondtes afleggings oorleef. Skoonma en ander ouer lede van

uitgebreide familie verloor. Finansies maar druk a.g.v. ekonomie en kinders se studies.

Persoonlik regstellende aksie aan my bas gevoel. Ek weet hoe dit is om bestuurders te

hê wat nie in die poste is oor hulle vermoëns nie.

1.2 Watter blootstelling het jy aan swart mense gehad sedert 1998 en hoe het

dit jou beïnvloed?

Werk daagliks saam en met en onder hulle. Weer onder die indruk gekom hoe rustig

hulle die lewe vat en dat daar nie veel dringendheid is in vergelyking met die

westerlinge nie. A.g.v. die eienskap kan ek nie sien hoe hulle alleen bv. die ekonomie

kan bedryf nie. Tog beleef ek dat hulle baie eise stel en baie dinge as ʼn reg beskou,

sonder om veel in ruil daarvoor terug te gee. Ek dink vanaf 1994 het my houding deur

ʼn kurwe gegaan: aanvanklik ʼn “kom laat ons kyk wat gebeur”-houding; daarna een van

matige positiwiteit en daarna weer baie afwaarts as gevolg van misdaad en veral

korrupsie. Dit wil lyk asof korrupsie, omkopery ens. maar inherent is aan hulle en van

bo af is daar altyd regverdiging vir dade.

1.3 Dink jy dat daar al genoeg transformasie was by die wit Afrikaners?

Transformasie tot wat? Die meerderheid wittes van my ouderdom het veranderings as

onvermydelik aanvaar en daarby probeer aanpas. Die houding en mooi praatjies

sonder dade van die regeerders teen minderheidsgroepe veroorsaak egter dat ons

baie skepties en sinies na die toekoms kyk. Van Apartheid se slegte eienskappe word

maar net onder ander name voortgesit. Hoekom moet ek daarmee tevrede wees? Dus

as ek ook iets by die transformasie kan baat kan ek dit ondersteun – anders wat is die

sin? Gelukkig lyk dit of die jonger geslag makliker daarby aanpas en kan ʼn mens maar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!