25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p696

542

543

544

545

546

547

548

549

550

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

Ons was maar onseker oor hoe die atlete, en die Thabong gemeenskap, dit sou

ervaar.

Tog was daar met die eerste wedloop in 2009, en veral ook met die tweede een in

2010, navrae of dit veilig sou wees ens.

Die eerste wedloop in 2009 was ʼn sukses (hoewel ons net 81 atlete gehad het), met

die gevolg dat die tweede wedloop in 2010 die mooi getal van 161 inskrywings gehad

het.

Ons het geweldige positiewe terugvoer van die atlete gekry. Van die atlete was vir die

eerste keer in Thabong, en het vir ons gesê dat dit ʼn goeie ervaring was en dat baie

van hulle persepsies verkeerd was. Die Thabong gemeenskap het die wedloop ten

volle ondersteun, en wit en swart atlete is ondersteun. Ons word wyd aangemoedig om

dit ʼn jaarlikse instelling te maak, met meer borge wat deel wil wees.

Ek dink dit is miskien nie groot nie, maar ʼn betekenisvolle brug wat gebou word tussen

die twee gemeenskappe. Heel ekstreem gestel, ek dink van ons mense kon sien dat dit

net gewone mense is wat in Thabong bly, en dat daar nie net “gangsters” en

misdadigers is nie.

Ons is nie bewus, buiten die Soweto maraton, van ʼn soortgelyke wedloop nie, in elk

geval nie in die Vrystaat nie.

Miskien was ons ook die rugby by Orlando so ʼn bietjie vooruit.

6.3 Dink jy wit en swart sal mekaar ooit vertrou?

Ja. As ons mekaar leer ken en aanvaar as mense, met dieselfde waardes en as

medegelowiges, geskep deur dieselfde God, maw. die eendersheid van mekaar

waardeer en respekteer.

Solank as wat ons mekaar as anders gaan beskou, met al die vooroordele van die

verlede, is daar nie veel hoop nie.

6.4 Sou ons anders gekyk het na wit-swart as ons misdaad uit die prentjie

haal?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!