25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p695

506

507

508

509

510

511

512

513

514

515

516

517

518

519

520

521

522

523

524

525

526

527

528

529

530

531

532

533

534

535

536

537

538

539

540

541

politiekery nie, en dat daar waardering was vir die wyse waarop die hokkievereniging

die hele insident bestuur het. Dit was ʼn doelbewuste uitreik na die blankes.

En ons het die begrafnis bygewoon, met sterk verteenwoordiging van die blanke hokkie

mense en ons het saam getreur oor ons hokkie maats wat ons verloor het, sonder

enige verwyt of bedreiging.

Toevallig is die derde speler wat ernstig beseer was en in die intensiewe eenheid

opgeneem was, die Vrydagaand voor die eerste begrafnis ook oorlede. Daar was dus

ʼn tweede begrafnis die volgende week. Hierdie speler en die blanke speler/bestuurder

was van dieselfde klub. Met die begrafnis het die swart spelers doelbewus uitgereik na

die wit speler, hom ingetrek by hulle proses om afskeid te neem. Dit was ʼn besondere

geleentheid vir “healing” vir die blanke speler, hom laat besef daar is geen verwyt of

beskuldiging nie. Inteendeel, ek het later gehoor dat ʼn goeie vriendskap buite die

hokkie tussen die wit speler en twee van die swart spelers was.

Ek het geleer dat ons dikwels mense se vermoë om oor kleurgrense heen uit te reik

onderskat. Die swart gemeenskap (of net ʼn sektor in hierdie geval) het gesê: “ Moenie

bang wees nie. Julle is welkom”. En die blanke hokkie mense het gesê: ‘Al was ons

nog nooit in Thabong nie, en al is ons gewaarsku dat dit nie veilig is nie, hier is ons,

want ons deel saam in julle verlies”. En ons kon sommer ʼn kykie kry in die wyse

waarop ons swart medeburgers en gelowiges begrafnis hou.

Ons Kollege se ‘Campus 2 Campus’ padwedloop.

Ek en my kollega van ons studente ondersteuning/sportorganiseerder het vir geruime

tyd die gedagte gehad om die wedloop tussen die Tosa kampus (net buite Thabong)

en die Welkom Kampus in die dorp te reël. So in die lyn van ʼn mini Comrades / Soweto

[maraton].

Ons het potensiaal in die konsep gesien, met die gedeelte van die roete deur die swart

woongebied as ononderhandelbaar.

Afgesien van die tegniese aspekte om ʼn kwaliteit wedloop aan te bied, was daar ook

die element van ʼn wedloop deur die swart woongebied. Dit was in elk geval nie vreemd

vir die gevestigde padwedloop atlete nie, die meeste het al die Soweto gehardloop.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!