25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p692

397

398

399

400

401

402

403

404

405

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

Kerk wees soos wat Christus dit van die begin af bedoel het, en soos wat die apostels

dit in die vroegste tye (Handelinge) gedoen het. Die evangelie van Jesus Christus, die

Here verkondig.

Kerkeenheid eerder beoefen as bespreek en debatteer.

ʼn Stem wees vir dit wat reg is in die gemeenskap.

Uitreik na mense in nood, ongeag kleur.

5.4 Dink jy dat Apartheid ʼn “kettery was, m.a.w. iets wat die evangelie op die

spel plaas?

Ek wil dit so verstaan. Die blankes en veral die Afrikanervolk het homself daarop

beroem dat hulle die beskawing, en daarmee saam die Evangelie van Jesus Christus

(of dalk andersom) na Afrika gebring het. Ons was dus die verteenwoordigers van God

en boodskappers van Christus in Afrika. En niemand kan die werk van die kerk in die

geskiedenis van Afrika en Suid-Afrika wegredeneer of ontken/misken nie.

Maar toe eindig ons op met Apartheid, wat geen Bybelse gronde gehad het nie. En vir

al die jare praat die Kerk en die Staat saam.

Hoe sou die (swart) mense wat deur apartheid onderdruk was, maar deur dieselfde

mense aan die evangelie van Jesus Christus bekendgestel is, dit kon verstaan? In

Jesus Christus is ons almal gelyk, maar in Suid-Afrika se regering, skole, besighede,

hospitale en kerke is ons nie gelyk nie. Vandaar die vryheidsteologie en die Belhar

Belydenis?

Ek weet nie of ek genoeg kennis het om te sê apartheid was “kettery” nie. In die sin

van my verstaan hierbo, tog wel. Ek wil egter glo dat apartheid die kerk in ʼn integriteitsen

geloofwaardigheidskrisis gedompel het.

6. TOEKOMS

6.1 Is jy nou meer of minder optimisties oor die toekoms as veertien jaar

gelede?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!