25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p689

290

291

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

Al wat ek kan doen is om met eerlikheid, respek, integriteit en ʼn positiewe gesindheid

teenoor swart mense op te tree, net soos ek teenoor enige iemand sou optree, en

daardeur kan die mense insig in my hart kry.

3.3 Wys jou lewe ʼn skuif van Apartheid na die NSA?

Ek wil so glo.

4. RESTITUSIE

4.1 Hoe dink jy nou oor regstellende aksie?

Dit is ʼn realiteit en ʼn gegewe in die NSA. Teen die agtergrond van apartheid is

regstellende aksie ʼn logiese (hoewel steeds diskriminerende) praktyk.

Ek het dit persoonlik ervaar en vrede daarmee gemaak. Miskien makliker omdat ek

nader aan aftrede en aan die einde van my loopbaan is.

Die jonger geslag blankes word meer negatief daardeur geraak. Ek sien dit met my

kinders.

Ons sal moet sien wanneer eendag die balansstaat van die verlede met die hede gaan

klop, wat dalk die einde van regstellende aksie sal beteken.

4.2 Hoe dink jy oor boetedoening vir die skuld van Apartheid?

Weereens, as individu, teenoor wie moet ek bely en boete doen? Kollektief het sekere

politici, kerke en kerkleiers bely en boete gedoen.

Ek dink die tyd van belydenis en boetedoening is verby. Dit is nou tyd om aan te

beweeg en die regte dinge te doen, hetsy ek as individu, die politici, die regering, die

kerk.

4.3 Wat van vergifnis. Moet ons net alles vergeet / agterlaat wat onder

Apartheid gebeur het?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!