25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p687

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

Die uitdaging is om doelbewus vorentoe te beweeg. Totdat ons samelewings strukture

(politieke partye, kerke, sport, ens.) kry wat op gedeelde waardes gebaseer is, en nie

ras nie.

2.8 Hoekom het ons nooit anders gedink oor Apartheid as die gangbare

siening nie?

Dit is my siening, natuurlik baie simplisties gestel:

Die blanke Afrikaner se vroegste geskiedenis is gekenmerk deur sy strewe na

onafhanklikheid en selfbeskikking – vry van die kolonialistiese oorheersing en

onderdrukking. Ons het dit gekry.

Die swart mense is gesien as die bedreiging – die “kafferoorloë”, en ons het hulle

oorwin.

Intellektueel, tegnologies (beskawingsgewys) was die blankes, met hul Europese

afkoms, die meerdere.

Met die Afrikaner se politieke bevryding was daar dus nie sprake van gelykheid met die

swart bevolking nie.

Die stryd van die opheffing van die armblanke sou nie nog die bevryding en die

opheffing van die swart bevolking kon akkommodeer nie.

Het die blankes dalk gedink dat as gevolg van die kultuurverskille (die Europeërs

teenoor die onbeskaafde Afrikane) dat hulle nie dieselfde behoeftes het nie? Was daar

die vrees vir oorheersing, hierdie keer ʼn getalle oorheersing? Het ons onsself beskou

as ʼn uitverkore volk hier in Afrika, deur God geplaas met ʼn doel, en dat ons onsself

apart van die anderskleurige volke moes hou?

Ek herinner my aan ʼn slagspreuk van ʼn regse politieke party in my jonger jare: “Bly

blank my volk”.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!