25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p684

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

dit polities en in my werk ervaar. Ek dink in hierdie opsig was daar al ʼn betekenisvolle

transformasie by blankes.

Die rugby in Orlando en die ondersteuning (of totale afsydigheid) van die nasionale

sokkerspan met die wêreldbeker toernooi is dalk ʼn aanduiding van transformasie in

gesindheid.

Uitsprake van politici rondom grondhervorming, regstellende aksie ens. maak dit seker

ook nie makliker om te transformeer nie.

Ek glo dat in baie opsigte daar nog nie genoeg transformasie van die hart was nie. Hoe

sien ek anderskleuriges? Hoe dink ek oor hulle? Sien ek hulle as mense, geskep deur

God, met dieselfde verwagtinge, uitdagings, hartseer en ambisies as ek? Of as

minderwaardig, onbekwaam en onbevoeg, eenvoudig net sleg omdat dit al is wat ek

hoor in die nuus en van my vriende? In hierdie opsig dink ek het blankes nog nie

genoeg getransformeer nie.

2. APARTHEID

2.1 Het jou siening oor apartheid verander in die afgelope veertien jaar?

Net meer bevestiging gekry dat daar nooit regverdiging vir apartheid was nie en dat dit

nooit moes gewees het nie. Daarmee veroordeel ek nie die leiers van die verlede nie,

hulle het sekerlik geglo dit is reg en ons het hulle al die pad ondersteun.

Hoe meer inligting deurkom en “gedeklassifiseer” word, hoe meer kom ek agter dat

daar ʼn groot prys aan albei kante vir die instelling en behoud van apartheid betaal is.

Hoe kon ons dit regverdig om te sê: “Jy is swart, gebruik die ander (agter) deur? Hoe

kon ons so dom (en onmenslik) wees?

2.2 Hoe dink jy nou oor apartheid?

Dankie dit is nie meer nie en ons hoef nie meer iets wat nooit reg was te verdedig nie.

Die redenasies dat apartheid nie net sleg was nie, soos dat ons nou ʼn land het met

infrastruktuur en so meer, hou seker water. Maar nie genoeg om die negatiewe te

kanselleer nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!