25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p679

659

660

661

662

663

664

665

666

667

668

669

670

671

672

673

674

675

676

677

678

679

680

681

682

683

684

685

686

687

688

689

690

691

692

693

694

695

te sien as mense. Dit maak tog dat jy anders kyk na swart mense en nie maar bloot net

hierdie minderwaardig meerderwaardige houding elke keer te sien nie.

George: Weet jy Albert, my skoonma is ook baie geneig om daardie k-woord te gebruik

en veral met ʼn nuusberig of nuusbulletin op die televisie. Weet jy dan voel dit vir my of

ʼn ou ʼn dolk in my hart steek as ek daai woord hoor. OK as dit dan nou ʼn skelnaam is

boere of wat ook al, dit pla my nie, ek is trots om een te wees, maar dit klink net nie vir

my... dit is ʼn woord wat... vir my swaar klink op die oor, of dit klink dit is vir my dieselfde

gevoelswaarde min of meer as iemand die Here se naam misbruik. Dit het dieselfde

effek jy weet op my gemoed.

Albert: Daar is gelukkig ʼn klomp mense wat by daai punt gekom het wat nie meer sulke

taal gebruik nie. Maar dit was vir my opvallend toe ek nou onlangs in die Kaap was

verlede jaar of die vorige jaar, hoe baie jy daai woorde in die Kaap hoor. Ons dink altyd

die Kaap is meer liberaal, om daai taal te gebruik, en daar gaan jy minder daarvan kry.

En dit was in ʼn gegoede area waar ek was en so aan en dit het my opgeval. Ek hoor

aanmekaar dat daar word daarvan gepraat die k-woord, hotnot word gebruik waar ons

sou sê, ek praat van ʼn bruin man of wat ook al, is dit nie snaaks nie. Dit is asof dit nie

vreemd is om te verwys na hulle as hotnots nie. Dit was vir my baie vreemd. Ek het ʼn

opmerking daaroor gemaak en toe kon jy sien die ou is nou half ongemaklik omdat ek

nou so iets sê jy weet. Maar dit was net vir my vreemd. Ek kan nie dink dat ons dit nog

so doen nie.

George: Ek dink ʼn groot probleem wat ons ook het in die praktyk is om te veralgemeen.

Ek meen omdat hulle in die meerheid is, hulle, ek praat nou weer van hulle. OK kom

ons sê nou maar die swart mense kom ons praat nou van my kollegas. Hulle is nie

altyd, dit is my waarneming nè, hulle het nie altyd ʼn trots op hulle werk nie. Hulle is nie

altyd pligsgetrou nie, hulle is die ouens graag gou ʼn gap sal wil vat, nou veralgemeen

ek nè. As ons dit in persentasies moet gaan omsit dan dink ek ʼn ou gaan dieselfde

persentasie onder blankes kry, dan dink ek nou dit is ʼn erg menslike verskynsel. Dit is

net omdat hulle in die meerheid is, is dit meer opvallend.

Albert: Ja jy sien presies dieselfde ding by misdaad. As daar ʼn misdaad was of wat ook

al, dan is die eerste ding, dit is swart mense. Maar as nege uit elke tien mense in Suid-

Afrika nie wit is nie, dan is die kans dat nege uit elke tien misdadigers nie wit gaan

wees nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!