25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p674

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

513

514

515

verpligting nie strook met my verpligting nie, wat my oortuiging ook al gaan wees soos

ek vir jou gesê het kultuur en taal nè, dit is ʼn bietjie vir my van ʼn remskoen, dan gaan

ek nie my volle gewig ingooi om die ding in plek te kry nie.

Albert: Is dit waarskynlik een van die probleme wat in die pad staan van

kerkhereniging? Dat ouens sê maar daardie goeters gaan ons te veel prakties en..., op

konkrete grondvlak gaan dit ons te veel affekteer. Omdat mense dalk dink in terme van

ons gaan eenword, dan beteken dit ons gaan nou almal in een kerk sit en die dienste in

Engels moet hou of wat ook al, en dit is nie vir ons lekker nie. Dat dit deel van die

weerstand is, dit hoor ek in elke geval by mense.

George: Dit kan een van die praktiese redes wees ja.

Albert: Net gou terug, die probleem in die ou bedeling was een van rassisme. Ons het

op ʼn bepaalde manier opgetree teenoor swart mense en nou is die uitdaging in die

nuwe Suid-Afrika dat die kerk ook moet leiding gee daaroor. Wat beteken dit as ek nie

rassisties sou wou optree nie? Hoe moet ek dit konkreet doen? En ek wonder of die

kerk genoeg daaroor met mense praat? Maar goed kom ons praat gou laastens oor die

pad vorentoe. Hoe dink jy oor Suid-Afrika en die pad vir ons vorentoe en die rol wat

ons as Christene daar kan speel. Is jy bekommerd, is jy positief of is jy negatief?

George: Ek is nie bekommerd nie, ek meen ek het nou al hoeveel, agtien, negentien

jaar se praktiese ondervinding van hierdie nuwe bedeling en dit het my nog nie nadelig

geraak nie. So as ek myself nou weer as ʼn verwysing moet gebruik, nee ek het geen

probleem daarmee nie. Ek is positief. Maar ek dink daar moet nie verwagtinge geskep

word dat die dinge oornag of binne ʼn sekere... daar moet seker nie ʼn time frame

daarvoor gegee word nie en sê maar nou moet al die dinge reg wees nie. Ek dink dit is

ʼn soort van ʼn... ek ken nou nie die regte vergelyking nie, maar ʼn evolusie, ʼn

ontwikkeling wees wat oor tyd gaan plaasvind. Ek dink daar gaan altyd maar by mense

ten opsigte van sekere praktiese goed gaan daar altyd ʼn bietjie weerstand wees. En ek

dink soos wat die een geslag uitgefaseer word die ander net aangaan met dit. Die

jonger mense wat in hierdie nuwe bedeling gebore is en daarmee groot geword het, vir

hulle is die hele proses... maar hulle dink nie eens daaroor nie, want dit is vir hulle

outomatiese gebeure van dag tot dag. Want ek meen vir my was dit aanvanklik vreemd

en het nog ongemaklik gevoel om een van ʼn groepie kom ons se nou maar vyf of sewe

blankes te wees wat in ʼn skool ingaan en met die personeel te praat en te hoor wat is

hulle probleme. En ek het baie keer dan kom ek tot die besef maar hoor hier so, soos

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!