25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p670

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

366

367

van die speelveld nie. My gevoel daaroor, of my ingesteldheid ten opsigte daarvan is,

as die ou kwalifiseer en hy het bewys gelewer, jy het netnou die ding van fast track

genoem, ek weet nie of fast tracking die oplossing gaan wees nie. Want dan is dit soos

ʼn vruggie jy gaan voel elke dag of die perske ryp genoeg is en op die ou einde druk jy

hom pap. So ek weet nie as ʼn ou nie deur die ranks gegaan het nie, weet ek nie of

hulle geskik is om die ding te kan doen nie. Ja, ek het nou, die werker het seker dan

eers met vooraf opleiding ook te doen gehad, dit het daarmee te doen. Nou kan ek net,

ek weet nie of ek nou Professor Jonathan Jansen reg gaan aanhaal van so ʼn paar

weke of ʼn paar maande gelede nie. Maar hierdie, ek koppel dit nou aan fast tracking

nè, of om nou meer mense die geleentheid te gee om te kwalifiseer met ander woorde

die standaarde word verlaag om ouens gereed te maak vir sekere dinge. Soos

byvoorbeeld die matriekvrystelling. Ek het nou ʼn artikel onlangs twee weke gelede

gelees wat professor Jansen gesê het hy sal nie sy kind in ʼn Suid-Afrikaanse skool sit

nie en dit is die rede. Ek dink die standaarde val om ʼn seker verwagtinge te kan

ontmoet en of dit op die ou einde ʼn oplossing gaan wees glo ek nie.

Albert: Dit kan dalk meer probleme skep.

George: As ʼn ou nou net kyk daar is die afgelope hierdie week is daar nou drie

munisipalebestuurders of burgermeesters in een van die provinsies afgedank omdat

hulle nie die werk doen nie. Ek weet nie of dit is of hulle die werk nie kán doen nie of

maar bloot net nie die werk dóén nie. Ek dink dit het ook weer te doen met mense wat

nie heeltemal... of amptenare wat nou nie heeltemal geskik is vir die pos nie, omdat

hulle miskien nie die nodige agtergrond het en die kwalifikasies nie. Maar nou net

omdat dit gaan ter wille van regstellende aksie om die bevolkingsamestelling in die

bestuur van ʼn munisipaliteit of van ʼn staatsdepartement of wat ook al te

verteenwoordig daarom moet die ou nou daar wees. En ek glo nie dit is die oplossing

nie. So regstellende aksie om dinge wat in die verlede verkeerd was reg te stel, is ʼn

ding wat oor tyd... dit is ʼn ding van die bestaande ou eers moet uitfaseer. Die ouens sal

moet opleiding en ervarings moet deurgaan om uiteindelik daar te kan kom as ons die

ding produktief wil laat werk. Dit is my gevoel daaroor. Want ek meen jy hoor net, hy

hoor net iemand het gistermiddag op een of ander inbel radioprogram gesê nou reël

dan ʼn onderhoud net vir klagtes sodat die ouens net kan inbel en op een program net

kan kla sodat ʼn mens kan hoor waaroor kla die mense. Want jy kan watter onderwerp

ook al vat vir die besprekings van die dag, op die ou end kom daar ʼn klomp klagtes

deur. So maak een dag net vir klagtes. Askies tog man, ek praat nou baie rond en

bond, maar dit is soos my gedagtes kom. Die klagte ding kom nou oor hierdie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!