LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 15: Opvolggesprek met George p668 257 258 259 260 261 262 263 264 265 266 267 268 269 270 271 272 273 274 275 276 277 278 279 280 281 282 283 284 285 286 287 288 289 290 291 292 293 die sprekers, en by name dan baie keer predikante, het skrifgedeeltes aangehaal om te bewys dat apartheid geregverdig is. Iewers in Openbaring – ek is nie seker of dit nou in die ’53-vertaling, seker nog in die ‘53 vertaling – waar die verskillende koninkryke, waar die verskillende kom ons sê nou maar leiers of konings, ek kan nie die presiese bewoording onthou nie, bring hulle volke, as ek dit nou so kan stel in die hemel in. So met ander woorde hulle het sekere gedeeltes in die skrif gebruik om die standpunt of die bedeling van apartheid te regverdig. Ek het ook partykeer daaroor gewonder. Nou hoe kan dieselfde kerk dan nou wat die Skrif gebruik het om apartheid te regverdig, dan nou weer kom en dieselfde Skrif weer gebruik en nou vir my sê dat apartheid is nie reg nie. Skriftuurlik is dit nie reg nie, dit hoort nie so nie. Albert: Wat het jy jouself daaroor geantwoord? George: My antwoord daarop was ek my ek wil nie sê redenasie nie, maar my gevoel, my oortuiging daar rondom was maar ons is almal gelyk voor God, Hy het ons almal gemaak en ek het dit altyd gekoppel en die feit van apartheid – askies ek spring nou rond – daar was selfs liedjies wat ons gesing het wat nou nie spesifiek FAK liedjies was nie. As ek die melodie kan herroep dan sal ek op die woorde ook kom, het vir ieder volk sy taal, sy land, sy tyd bepaal. Dit is waarop dit neerkom, dit is wat ons gesing het en ons het dit met oortuiging gesing. Toe nou die skuif na weg van apartheid af. So vir my gaan dit daaroor ons is almal van een Skepper, deur een Skepper gemaak en hy het ʼn verskeidenheid volkere gemaak en Hy het nie die een meerderwaardig teenoor die ander een gemaak nie. Daar het seker, ek weet nie eens as gevolg van watter faktore nie, het sekere groepe van mense, ek praat nou maar spesifiek van die Europeërs teenoor Afrika het hierdie ouens meer ontwikkel. Ek meen hulle het seker meer poging of effort ingesit om te ontwikkel. Askies tog as ek nou nie by die punt bly nie, maar dit is soos dit in my gedagte gaan. Daar is een aspek of ʼn paar aspekte wat ek nie altyd kan verstaan nie, en wat my partykeer sommer kwaad maak. As daar nou ongelukkigheid is oor een of ander aspek, kom ons sê nou maar skole wat ons nou weer daar in Grabouw gehad het. Ek kan nie verstaan daar is ʼn tekort aan infrastruktuur, aan skool geboue en so aan van die tipe goeters, hoekom vernietig hulle die bestaande goed ook? Dit is nou net so ter wille van... As daar metro trein probleme is, dan steek hulle metro treine aan die brand. Dit verstaan ek ook nie. Met ander woorde jy benadeel die situasie net nog verder deur dit wat wel daar is nog ook tot niet te maak. En toe is daar nou weer ʼn nuusberig oor skole en my skoonma het by ons gekuier, toe sê sy, dit het weer gegaan oor een of ander taal wat hulle ʼn sekere groepering maak nou aanspraak daarop dat hulle wil ook nou by die skool inskakel.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George p669 294 295 296 297 298 299 300 301 302 303 304 305 306 307 308 309 310 311 312 313 314 315 316 317 318 319 320 321 322 323 324 325 326 327 328 329 330 Maar hulle het mos hulle eie skool en die tipe van goed. Ek weet nie wat was die onderwerp van ongelukkigheid nie. Toe sê ek ma ek dink jy het daar die dinge heeltemal aan die verkeerd kant beet. Ek sê in die ou bedeling was daar ʼn onregverdige toedeling van die begroting, alhoewel hulle in die meerderheid was het hulle ʼn baie meer geringe, toe daar nog verskillende onderwysdepartemente was, het hulle ʼn baie kleiner deel van die onderwysdepartement se begroting gekry om in hulle behoeftes te voorsien in vergeleke met ons. Ek dink dit is ʼn feit wat jy kan staaf. Ten spyte daarvan, ek weet nou nie wat is die demografiese verdeling, hoeveel vir hoeveel nie, vier tot een, of ses tot een, of agt tot een nie. Maar dit was ʼn onregverdige toebedeling daardie tyd gewees en daarom het hulle nie dieselfde geriewe as wat ons nou het nie. Hulle het nog steeds daardie agterstand en hulle is in die meerderheid, met hulle praat ek nou van die tyd van hulle nè. Dit moes eintlik andersom gewees het, hulle moes die groter deel van die begroting gekry het omdat hulle meer gehad het aan wie hulle moes voorsien. Terwyl dit in die apartheidspraktyk het dit net andersom gewerk. Albert: Beteken dit nou met ander woorde dat ʼn mens goed soos regstellende aksie moet steun? Is dit die logiese gevolg daarvan? As dit was soos dit in die ou bedeling was dan moet daar bepaalde regstelling kom daar rondom. George: Regstelling ten opsigte van...? Albert: Kyk jy noem nou getalle van die verdeling van... George: Ja, ja regstellende aksie in die sin dat die nodige geriewe of infrastruktuur moet seker daar gestel word. Ek dink nie moet nie, dit behoort daar gestel te word. Maar is dit nou ongelukkig ʼn ding wat nie oornag kan gebeur nie en ek dink dit lei ook tot ongelukkigheid, en tot opstandigheid op die ou einde. Albert: En as ʼn mens dit verder sou vat in terme was werksituasies waar ons nou sê maar die swart mense in die ou bedeling agtergeblewenes was ons moet hulle nou fast track sodat hulle kan bevorderings kry en dit vir die wit ou sê sorry maar jy het bereik wat jy kan jy gaan nêrens bevordering meer kry nie en dies meer. George: Ja dit is ʼn moeilike saak. Dit is so ʼn bietjie ʼn moeiliker saak. OK nou kan ʼn mens sê dit raak jou nie meer nie want jy is nou veilig, jy het die verpligte aftreeouderdom bereik so jy staan aan die ander kant van die kantlyn. Jy is nie meer deel

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p668

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

292

293

die sprekers, en by name dan baie keer predikante, het skrifgedeeltes aangehaal om te

bewys dat apartheid geregverdig is. Iewers in Openbaring – ek is nie seker of dit nou in

die ’53-vertaling, seker nog in die ‘53 vertaling – waar die verskillende koninkryke, waar

die verskillende kom ons sê nou maar leiers of konings, ek kan nie die presiese

bewoording onthou nie, bring hulle volke, as ek dit nou so kan stel in die hemel in. So

met ander woorde hulle het sekere gedeeltes in die skrif gebruik om die standpunt of

die bedeling van apartheid te regverdig. Ek het ook partykeer daaroor gewonder. Nou

hoe kan dieselfde kerk dan nou wat die Skrif gebruik het om apartheid te regverdig,

dan nou weer kom en dieselfde Skrif weer gebruik en nou vir my sê dat apartheid is nie

reg nie. Skriftuurlik is dit nie reg nie, dit hoort nie so nie.

Albert: Wat het jy jouself daaroor geantwoord?

George: My antwoord daarop was ek my ek wil nie sê redenasie nie, maar my gevoel,

my oortuiging daar rondom was maar ons is almal gelyk voor God, Hy het ons almal

gemaak en ek het dit altyd gekoppel en die feit van apartheid – askies ek spring nou

rond – daar was selfs liedjies wat ons gesing het wat nou nie spesifiek FAK liedjies was

nie. As ek die melodie kan herroep dan sal ek op die woorde ook kom, het vir ieder

volk sy taal, sy land, sy tyd bepaal. Dit is waarop dit neerkom, dit is wat ons gesing het

en ons het dit met oortuiging gesing. Toe nou die skuif na weg van apartheid af. So vir

my gaan dit daaroor ons is almal van een Skepper, deur een Skepper gemaak en hy

het ʼn verskeidenheid volkere gemaak en Hy het nie die een meerderwaardig teenoor

die ander een gemaak nie. Daar het seker, ek weet nie eens as gevolg van watter

faktore nie, het sekere groepe van mense, ek praat nou maar spesifiek van die

Europeërs teenoor Afrika het hierdie ouens meer ontwikkel. Ek meen hulle het seker

meer poging of effort ingesit om te ontwikkel. Askies tog as ek nou nie by die punt bly

nie, maar dit is soos dit in my gedagte gaan. Daar is een aspek of ʼn paar aspekte wat

ek nie altyd kan verstaan nie, en wat my partykeer sommer kwaad maak. As daar nou

ongelukkigheid is oor een of ander aspek, kom ons sê nou maar skole wat ons nou

weer daar in Grabouw gehad het. Ek kan nie verstaan daar is ʼn tekort aan

infrastruktuur, aan skool geboue en so aan van die tipe goeters, hoekom vernietig hulle

die bestaande goed ook? Dit is nou net so ter wille van... As daar metro trein probleme

is, dan steek hulle metro treine aan die brand. Dit verstaan ek ook nie. Met ander

woorde jy benadeel die situasie net nog verder deur dit wat wel daar is nog ook tot niet

te maak. En toe is daar nou weer ʼn nuusberig oor skole en my skoonma het by ons

gekuier, toe sê sy, dit het weer gegaan oor een of ander taal wat hulle ʼn sekere

groepering maak nou aanspraak daarop dat hulle wil ook nou by die skool inskakel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!