25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p666

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

mos altyd jy oordeel mos altyd self nou wat sal die mense sê as ek... Ek het by

geleentheid, dit is net om vir jou te demonstreer, toe het ek vir ʼn kollega van my, hy

doseer nou by die Vrystaatse Universiteit, toe sê ek vir hom want as ek uit hierdie

kleurlinge gebiede uitgekom het en ek het uit die swart gebiede uitgekom, hemel dan is

ek geraak deur daai armoede. Maar later stomp ʼn ou ʼn bietjie af, hoe meer jy daaraan

blootgestel word, hoe meer stomp jy af. Toe het ek vir hom gesê, as ek nou in – waar

is dit nou – ek dink hier by 1 Johannes 3 vers 17, 18 lees. As iemand wat aardse

besittings het en hy sien sy broer het nood, dit kom daarop neer en hy het nie ʼn hart

nie hoe kan sy sien dat die liefde van God in hierdie ou is. Maar dit is nie omdat die

Skrif dit vir my sê nie, dit is ʼn innerlike oortuiging. Toe sê ek vir K as ek nou al my goed

gaan verkoop en ek gaan om ʼn bietjie verligting te gaan bring in daardie gemeenskap.

Toe sy hy ja maar wat gaan dan gebeur? Jy gaan vir hoeveel mense met jou bates wat

jy het, gaan jy ʼn bietjie verligting bring vi hoe ʼn kort tyd dan is jy ook deel daarvan. Met

ander woorde jy gaan daai armlastigheid net vermeerder in plaas van verlig. Ek het by

geleentheid hier in die Wes-Vrystaat, ʼn plek met die naam Boshoff, het ek by ʼn skool

gewerk baie kere. Ons het een keer met ʼn kinderweek het ek en die K kollega van my

ʼn hele week by die skool gewerk. Oueraande gehou en leerders geevalueer en so aan

en berading gedoen en al sulke tipe dinge. Maar ek was altyd geraak as ek van daai

skool af kom, en van daai gemeenskap af kom, deur die hengse armoede en ook deur

die feit, ek kan nou nie meer onthou nie, ek het nie statistiek daarvan wat ek nou vir jou

kan gaan aanhaal nie. Ek het tientalle der tientalle kinders daar geevalueer en ek kan

hulle seker op die een hande se vingers aftel dié wat uit ʼn volledige gesin uitgekom

het. Hulle het almal by ʼn oompie, by ʼn ouma of by iemand gebly. Die ma het iewers

gewerk, hulle het nie altyd geweet waar nie, en hulle weet nie waar is die pa nie. So ek

dink, nou gaan ek seker na ʼn ander deel toe wat nie ter sake is nie. Maar die

afwesigheid van ʼn gesinstruktuur en die geborgenheid, van sekuriteit, van omgee vir

mekaar of wat ook al, dra ook by tot die probleme wat ʼn mens in so ʼn gemeenskap kry.

En by geleentheid, die skool het ʼn klomp leerders verwys en ek het hulle met die

skoolhoof en betrokke personeel gaan bespreek en toe nou ʼn klompie geïdentifiseer

wat ek toe moes evalueer vir moontlike hulpverlening of wat ook al. Toe ek die een dag

weer by die skool terug kom toe sê ek vir die prinsipaal ek wil vandag met hierdie,

hierdie en hierdie werk, toe sê hy vir my nee, sê nou maar Antonie, hy is nie meer met

ons nie. Ek vra toe het Antonie die skool verlaat? Toe sê hy nee Antonie is vermoor en

hy gee toe vir my die besonderhede. Nou dit is net om vir jou ʼn indruk te gee van

armoede wat ek daar beleef het. Hulle het skool geslip, die kinders, en hulle het ʼn

konka vuurtjie gemaak, dit was in die winter het hulle ʼn konka vuurtjie gemaak en met

goed soos aartappelskille en wortelskille en uie het hulle kos op daai konkatjie op daai

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!