25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p665

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

of wat ook al ons is almal een, ons groet almal mekaar. Maar dit gaan seker soos dit

my die skole gaan as daar ʼn breuk tussen in is, soos ʼn koffie of etensbreuk of wat ook

al, gaan jy nog steeds vind jou blanke groepe gaan oorwegend saam wees, jou ander

groepe gaan saam wees. Jy gaan hier en daar gaan jy wel mense in gesprek met

mekaar sien van oor die grense heen. My ondervinding van myself en my waarneming

van die ander is dat daai gesprekke is werklik hartlik. Ek het byvoorbeeld ʼn kollega in

Bloemfontein, J, ek nie onthou wat is J se van nie. Maar ons het altyd hierdie hekelry

oor taal gehad, want hy het ook ʼn groot voorliefde vir Afrikaans en dan het hy nou baie

keer aangehaal van die vroeë geskiedenis van die Afrikaans taalbeweging van dat

Afrikaans maar net ʼn huistaal, ʼn kombuistaal, ʼn hotnotstaal, ʼn taal net goed genoeg vir

ʼn half-geleerde ou, jy weet. Ek meen ons het daarna verwys en dan het ons lekker

humor daaroor gehad. Waar ek en ou J, hy is een van die ouens, dat as ek hom sien

en ons groet mekaar by ʼn vergadering van al die distrikte dan sal ou J, hy is een van

die ouens wat jou sal kom hug en sê George maar ek het jou lanklaas gesien, jy weet.

Albert: Kom ons gaan gou terug na die voor 1994 tyd in Suid-Afrika. As jy nou moes

terug dink wat was die probleem met die beleid van apartheid as daar ʼn probleem

was? Hoe sou jy dit saamvat, wat is die kern probleem van apartheid gewees?

George: Ek dink die feit dat dit op die wetboek gestaan het, dat dit ʼn soort van ʼn ding

was wat op die wet gestaan het, dit moet so gedoen word. Daar is aparte geriewe, daar

is aparte banke en daar is aparte ingange en daar is dit en dat... Dat jy ook nie... ek

meen daar was ʼn wet teen gemengde huwelike, die ontugwet en al sulke tipe dinge. Ek

het nou hierdie trilogie gelees van Irma Joubert en ek ding die laaste een wat ek gelees

het was Persomi, die bywonerskind. Daai hele verhaal, daai hele roman is gebaseer

op... dit is fiktiewe name, maar dit is feitelik korrek. Van toe apartheid in 1948 ingestel

is hoe het sekere blankes, ek meen dit is nou volgens die storielyn, dit was vir hulle

onaanvaarbaar dat hierdie ouens... dit het nou gegaan oor ʼn groot konsentrasie van

Indiërs in ʼn sekere gemeenskap. Toe die wette op die boeke begin kom, toe is hierdie

ouens vir hierdie gedwonge verskuiwing gehad van uit die blanke gemeenskappe waar

hulle winkels en blyplekke was na ʼn ander gebied toe. Daar was blankes wat tot daai

ouens se hofsaak gedryf het teen die instelling van hierdie nuwe bedeling. Ek het ook,

ek meen, baie ouens het ʼn... en nou nog, ek het ʼn hengse jammer gevoel vir ouens

wat minder as ek het. Vir ouens wat byvoorbeeld nie dienstegeriewe het nie, wat nie

mediese sorg het nie, wat nie ordentlike behuising het nie. In die vroeë jare ek meen in

die apartheidsjare het jy nie gemaklik gevoel om mense se situasie te gaan verlig nie

want wat gaan die mense sê? Dit was seker een van die dinge ook jy weet ʼn ou dink

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!