25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p664

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

Albert: Met ander woorde daar is ʼn spontane nader beweeg aan mekaar, mekaar

aanvaar as mens, as medemens.

George: Jy weet ons het as ek nou vat na my opgroei jare, my kinderjare, altyd maar of

meeste van die tyd ʼn swart huishulp gehad. Jy altyd gegroet, as sy jou groet het jy

terug gegroet. In ons opset was daar nie die idee of die praktiese belewing daarvan dat

hierdie een was ʼn... Hierdie ding moet jy in die regte lig net sê. Ek meen dit is maar net

ʼn huishulp en ons was nou weer... Daar was nie ʼn neersien van die een op die ander

een nie. En ek onthou nog hoe het ons vir ou M poetse gebak en al sulke tipe dinge

nie. Maar daar was nie gesosialiseer nie en elkeen het sy plek gehad, ek meen soos

dit nou nog in baie opsette gaan. By ons byvoorbeeld sal die huishulp nie saam met

ons aan tafel eet nie en sy gebruik nog steeds die buitetoilet en sulke tipe dinge. Maar

wat kommunikasie betref en deel hê aan gesprekvoering, dink ek dat daar ʼn groot

verandering plaasgevind het. Dit is nou bloot op my waarneming. Ek sal sê, ek wil nie

sê die oorgrootte meerderheid nie, maar ʼn groot groep van blankes en dan sal ek meer

spesifiek terugkom na die Afrikaner toe, hy is... in die werksopset werk hy saam met

hulle, in die openbare opset deel hy seker al die goeters met hulle, maar wanneer dit

by sosialisering kom dit gaan nog nie so maklik gebeur nie. Ek sal byvoorbeeld nog

seker selektief wees as ek nou by my huis ʼn sosiale byeenkoms, byvoorbeeld ek

verjaar, dan sal ek seker nie al my swart kollegas ook genooit het na die verjaardagpartytjie

toe nie. So daar gaan ek nog steeds selektief wees. Maar ek dink dit het nog

in ʼn groot mate met kultuur te doen. Ek byvoorbeeld hou daarvan dat my persoonlike

ruimte moet nie te diep binne gedring word nie ek bedoel daar moet ʼn fisiese afstand

tussen ons wees. Ag daar is seker ..

Albert: Maar daai onderskeid het nie te make met die feit primêr dat die persoon swart

is en jy wit is nie. Dit gaan nie daaroor nie.

George: Nee dit gaan nie oor kleur nie.

Albert: Ons het tog daar al ʼn bepaalde skuif gemaak.

George: Ja daar is ʼn groot skuif gemaak, definitief ʼn groot skuif gemaak. Ek dink dit

gaan maar meer oor die kultuuraspekte. Wat ek nou byvoorbeeld ervaar jy het nie altyd

ʼn aanknopingspunt, ʼn gemeen deler wat jy met die ander een ʼn gesprek kan voer nie.

Soos byvoorbeeld met sosiale byeenkomste. My ondervinding was waar ons nou

werkswinkels aangebied het, werkswinkels bygewoon het, of provinsiale vergaderings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!