25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p657

366

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

toe. Hy het daar gebly en gebly en Januarie het ek gehoor hy is nou terug in die NG

kerk. Jy kan nie, soos jy sê, daardie bastion kry nie. Ons in E gemeente wil uitreik daar

en JN versoek en hy is omtrent 67, ook al ʼn lang pad geloop en ʼn pad met die Here

geloop, en hulle soek uitreike na die kleuterskole in Thabong. Hulle ontdek toe daar ʼn

kleuterskool in Thabong in die shacks daar en hulle vat ʼn klomp speelgoed en hy en sy

vrou gaan en iemand wat by die kerk werk en hulle gaan saam soontoe. Hy sê hulle

kom daar en die kleintjies storm op hulle af hy sê hulle het ʼn kruiwa water aangery,

want daar is letterlik niks. Hulle vat speelgoed en ander goed soontoe. Hy sê toe hulle

daar aankom toe storm daai klein swartetjes op hom af en hy sê hierdie ou blanke

man, wit man en hy sê hulle staan rondom hom net om aan hom te vat en later draai

hy om en sê vir sy vrou hoor hierso ons moet nou ry anders gaan ek begin huil. En sy

sê vir hom, hoor hier, jy staan al vir 10 minute hier en huil. As jy daai hartsverandering

– dit beteken nie jy moet gaan kruip en jy moet gaan smeek en jy moet guns gaan soek

nie – as die kerk doen wat reg is om te doen, as daar ʼn wit gesin is wat hulp nodig het

wat nood het, doen dit, as dit ʼn swart gesin is wat op jou pad kom, dan doen jy dit.

Maar ek dink net daar is die... maar soos jy sê, ek het dit nooit rêrig so gesien nie, die

ouens het soveel verandering ondergaan en hier wil hulle veilig wees. Hier moet jy my

nie kom hamer met ʼn ander taal nie en kom hamer met ʼn ander kultuur nie. Ek weet

die mense van A is bang as die kerk oop is en al hierdie swart mense gaan in die kerk

inkom, wie gaan betaal, want hierdie mense betaal mos nie. En wie gaan nou die kerk

bestuur? Hoe gaan ons nou sing? Hoe gaan ons nou al hierdie goed doen? En dit is al

daai vrese wat jy het. Dit is mense wat... almal het nie dieselfde blootstelling nie.

Albert: Nou daar is ʼn belangrike woord. Ons het nie altyd dieselfde blootstelling nie.

Baie ouens se blootstelling is beperk tot... nog soos in die ou bedeling, tot werkers wat

in jou tuin of in jou kombuis werk, maar min het dieselfde blootstelling soos

byvoorbeeld wat jy nou by jou werksituasie het. En dan maak dit dit moeilik want dan is

jou ervarings van swart mense bloot as ondergeskiktes, onderdane eerder as gelykes.

Ja dit maak dit nogal moeilik. En daarmee saam het ons ook in die kerk grootgeword

dit is soos kerk is. En nou, vir daai mense om ʼn skuif te maak is, nie heeltemal so

eenvoudig nie. Net gou ʼn laaste ding, versoening. Dink jy ons vorder in terme van

versoening in Suid-Afrika? Dink jy dit gaan beter met ons?

Isak: Polities nè, gaan dit glad nie beter nie, inteendeel, want dit bly nog die politici se

slaanstok om daarna te gryp. Maar dis nou weer my ervarings op die grond... Ek dink

tog so. Ek dink ons vorder met versoening, want daar waar mense saamwerk en ʼn

gemeenskaplikheid het rondom soos wat ons met ons werk ervaar, daar is versoening

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!