25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p655

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

is ʼn Christen, ek sit heel voor in die kerk, maar kyk hoe lewe ek Maandag. Ek hoef nie

daar voor te gaan skuld bely nie, maar ek kan sien deur jou optrede dit is presies wat jy

uitleef.

Albert: Kom ons praat gou oor kerk en dan versoening. Die kerk – jy het netnou daarna

verwys – die kerk het op ʼn stadium skuld bely, meer spesifiek die NG kerk, skuld bely

oor apartheid, maar jare lank het ons die beleid gesteun, en toe aanvanklik gesê die

beleid was verkeerd en die steun daarvan is verkeerd en toe later gesê in sy wese was

hierdie beleid van apartheid verkeerd en sonde en daarom bely ons dit. Twee goed

daaroor. Dink jy dat lidmate daarmee identifiseer? Of is dit ʼn ding wat op ʼn sinode gesê

is en wat nie regtig by lidmate tuiskom nie? En dan nou daarmee saam, watter rol

speel die kerk op hierdie stadium in terme van versoening en dies meer? Hoe dink jy

daaroor?

Isak: Ek dink destyds was dit ʼn goeie ding. Ek meen... dit het met Kerk en Samelewing

begin, daar het hierdie dokument gekom, ons het nog destyds in hierdie einste

konsistorie het ons ook ons eie dramatjies gehad wat oor Kerk en Samelewing gegaan

het. En die ouens wat weggespat het, is dit nie waar die APK kerk begin het nie? Die

kerk het standpunt ingeneem. Ja ek dink daar is nog steeds mense nou wat in die NG

kerk sit, en in kerke sit, nie net die NG kerk nie, omdat die NG kerk al die jare so

prominent was, het die NG kerk die slaansak vir die media geword in ʼn groot mate...

wat in elke geval nie saamgestem het met enige beleid as die kerk gaan bely het nie.

Want die kerk se belydenis is een ding, en my belydenis is iets anders. Die kerk se

skulderkenning, is nie noodwendig my persoonlike belydenis nie. Maar ek dink die feit

dat die kerk dit gedoen het is goed en wel en reg dat die kerk kan aan beweeg. Ek het

nou die dag, kom ek op die plaas ek is nie diep in met hierdie goed rondom die Belhar

belydenis nie. Ek dink die Belhar belydenis is besig om ʼn ding te dryf in die kerk wat

onnodig is. Dit is vir my baie simplisties gestel, maar ek kom nou by my swaer wat aan

die anderkant en hy is in die A gemeente en hy bly daar op die plaas. Hy is ook al

tagtig en hy het ook al deur sy fases gegaan en het al baie kalmer geword oor al

hierdie goeters. Nou vra hy vir my en dit is hoe ek voel oor die kerk. Nou vra hy vir my

wat dink ek nou sal die ouens van die kerk en goed nou die Belhar belydenis aanvaar.

Ek sê weet jy ek is regtig nie eers op hoogte daarvan nie. Maar my vraag aan hom wat

net as daar nou van die 1ste Mei af geen belydenisskrif is nie, daar is nie meer Belhar

belydenis nie en daar is nie ʼn Nederlandse Geloofsbelydenis nie, as daar niks van daai

goed was nie wat gaan van die kerk word? Gaan A se gemeente nog bestaan? Hy sê

ja vir seker hy dink so. So ek sien hele ding rondom Belhar belydenis, oor die eenheid

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!