25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p652

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

Isak: By ons... ons is geleer as jy by ʼn funksie kom... toe ek skool gehou het was dit

amper ondankbaar dat ʼn jong onderwyser nie maklik langs ʼn prinsipaal sal sit. Ons het

funksies en as ons gaan sit en eet dan is ek tussen die dienswerkers of hulle sal by my

kom sit en gesels. Ek dink tog daar is ʼn groot mate van bevryding in, waar jy met

integriteit kan tussen mense beweeg en nie skuldig hoef te voel omdat jy wit is nie.

Albert: Die volgende vraag, juis oor die skuld. Hoe dink jy oor skuld, wit mense se skuld

oor apartheid? Hoe het jy persoonlik daarmee gemaak of dink jy moet ons maak

daarmee?

Isak: Ek dink... toe ek nog al die tyd hierdie goed begin het, toe dit op ʼn agenda begin

kom oor die rassisme en die verandering en die demokrasie wat moet kom en die

apartheid wat verkeerd was... Ek glo apartheid was nog altyd verkeerd. Ons het groot

geword as apart, apartheid is reg en dit is hoe dit moet wees. Maar ek dink daar is ʼn

proses rondom 1994, die aanloop na 1994 en net na 1994 dit was ʼn vreeslike ding oor

die skuld gewees en die kerke het bely en ander ouens het bely en party het namens

ander bely en die ouens het kwaad geword vir dié wat bely het. Ek dink ons moet dit

nou los, dit is verby. Ons het dit gedoen. Wat jy kon bely, het jy klaar bely. Dit is my

opinie dat... apartheid was nog altyd verkeerd gewees. Daar is nie ʼn manier hoe jy

mense kan behandel soos ons met die swart mense gemaak het nie. En om te gaan

krap en te sê maar dit het eintlik deur die Britte gekom en so aan... Solank ons gestem

het daarvoor, en nie aktiviste was teen dit nie, was ons skuldig gewees. Maar ek dink

nou daai skuldig wees... dit is nou verby, want as jy gaan aanhou... en ek dink die

swart gemeenskap ook moet ook op ʼn stadium kan sê die wit mense was skuldig, ons

is nou demokrasie...

Albert: Dit is nie meer apartheid se skuld nie.

Isak: Dit is nie meer apartheid se skuld as sekere goed nie werk nie. En van hulle sê

dit.

Albert: Nou die dag het die openbare beskermer, Thulisile Madonsela dit self gesê.

Isak: Ek loop nie meer met die skuld rond nie. Wat ek wel doen is, ek bly sensitief.

Sensitief in die sin van jy sê nie net wat in jou gedagtes opkom nie. Almal rondom ons

is sensitief daaroor. Maar as dit kom by skuld, ek dink die tyd van skuldig voel en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!