25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p647

Lewe na apartheid 2012 – Gesprek 14: Opvolggesprek met Isak

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

Albert: Ons doen dit weer op dieselfde manier as laas keer. Ek neem die gesprek op

maar alle identifiseerbare materiaal word later uitgehaal. So niemand weet wie jy is nie;

jy kry ʼn skuilnaam en jou skuilnaam is Isak. Ek het dit bloot alfabeties toegeken. Ek het

eerste gepraat daarom is ek Albert en so het ek bloot op die alfabet af gegaan. Ek het

gedink ons moet weer dieselfde temas aanspreek as destyds. Ons moet ʼn bietjie praat

oor rassisme hoe jy dit beleef op hierdie stadium. Miskien eers voordat ons dit doen net

eers wat het met jou gebeur die afgelope veertien jaar, min of meer en dan oor

rassisme. Ons moet praat oor skuld en saam met skuld, of ook nie noodwendig saam

met dit nie, maar oor regstellende aksie. Dit bly maar ʼn issue. Ek wil graag hê ons

moet oor die kerk praat, en versoening. Dit is die temas en daar is nie ʼn vaste patroon

nie, net jou gedagtes daaroor. Miskien net gou om te begin, wat het sedert ons laaste

gesprek veertien jaar gelede met jou gebeur? Watter ervarings het jy gehad?

Isak: Ja, kyk ons het met my werk self, het ons... waar ek prinsipaal was by die kollege

het hulle in 2001 en 2002 begin met ʼn hele samesmelting van kolleges. So die kollege

waar ek ʼn prinsipaal was, X, en toe hierdie kollege het toe saam gesmelt. Toe het L

wat prinsipaal hier was, het toe prinsipaal geword van die nuwe kollege. Daai hele

samesmelting proses was baie traumaties. Dit was ʼn baie politiese ding gewees.

Albert: En baie regstellende aksie goeters?

Isak: Ja ons het baie gehad, daar was ʼn hele klomp. Dit was vir my op ʼn manier baie

traumaties gewees. Ek en L moes die hele proses bestuur. Ons moes soort van

leierskap neem terwyl ons self, jy weet, onder baie politieke druk was. Ek het deur dit

gekom en sy het prinsipaal geword, dit is baie interessant. Ek en sy het ʼn besonderse

verstandhouding gehad en samewerking so ek het nooit ʼn issue gehad omdat ek nie

prinsipaal geword het nie. Ek het die een vise-prinsipaalspos gekry. Ek en L het saam

begin as ʼn lektor by X. So het ek maar rondgehang en die een pos na die ander pos

gehad en ʼn werk gehad. Op ʼn manier moes jy daardie emosies verwerk, want jou

loopbaan het gestop, en dit was in 2002.

Albert: So jy het op daardie stadium geweet jy gaan nie verdere bevordering kry...

Isak: Dis klaar.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!