25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p646

623

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

655

656

657

658

659

Albert: Ek kan nie sover teruggaan nie. Ek kan net tot by 1883 gaan, ons is die vyfde

geslag hier. Goed kom ons stop daar want ek dink ons het nou meer as genoeg gesê.

Tensy daar ʼn laaste opmerking is wat julle dink wat nog belangrik is wat julle wil noem.

Linda: Ek dink vir Welkom... wanneer is hierdie nuwe mars? In Junie. Ek dink baie

mense is ongemaklik daarmee. Maar weet jy wat? Verlede jaar met die mars, daai

vredesmars, toe was M-hulle en klomp van my vrywilligers saam. Ek vra toe wil julle

nie saam kom nie. Weet jy, hulle het uitgesluit gevoel omdat dit is ook hulle stad. En

hulle wil daai deklarasie wat daar gemaak is, wil hulle ook uitleef en dit is iets wat ʼn

eenheid kan bring.

Danie: Kyk net ek dink die oorgrote meerderheid kom baie goed oor die weg met

mekaar. As jy kyk na die mense wat in ons huise werk, daar is ʼn verandering. Mense

wat in ons tuine werk. Die petroljoggies. Dit is die wonderlikste mense, dit wat ons mee

saamleef. Ons groet mekaar soos ons in ons tale praat as ek daar kom. Jy kry, soos in

alle groepe kry hy die moeilikheidmakers. Onder die wit Afrikaners is daar hierdie

verregse ouens wat vir my brugbou opfoeter. Vir hom die moord op Eugene

Terre’Blanche, dit foeter verhoudinge op. Dit mors alles wat ons probeer op bou, dit

mors sulke goeters op. Die uitsprake van sekere mense, dit mors hierdie verhoudings

op en die media speel daarmee saam want hulle gee prominensie daaraan.

Linda: Maar wat ek bedoel met hierdie ding is dat dit kan eenheid bring, want dit is iets

waarin almal glo. Daar is nie ʼn verskil nie. Ek dink dit kan vir Welkom...

Albert: Nou maar, ek sê vir julle baie dankie ek waardeer regtig dat julle eerlik gesels

het oor dit wat julle beleef en so aan. Ek sê weer dit word heel anoniem gedoen, maar

dit is nogal vir my goed om te hoor hoe mense se ervarings is.

Linda: Nee al wat ek net kan sê is dat as ons nie ʼn verhoudings met Jesus Christus en

ons lewende God het nie, ek vir jou sê gaan jy net donker sien.

Albert: Ja, nee dit is ongelukkig so. Daar is baie sulke ouens.

Linda: Ja maar dan gaan dit net oor pretending en dan gaan dit nie oor daai lewende

verhouding, daai intense hartsverandering nie.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!