25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p645

586

587

588

589

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

618

619

620

621

622

weer waarmee jy ge-label word en waarmee jy uitskei word waar daar dan teen jou

gediskrimineer word. Ek is ʼn Afrikaan.

Albert: Maar ek sal graag vir jou wil invra, hoe sien jy jouself as ʼn Afrikaan? Die rede

hoekom ek hierdie goed vra, ek hoor by die wit mense wat vir my goed sê soos ons

doen dinge anders as die mense van Afrika. Dan is die vraag onmiddellik is ons dan

nou deel van Afrika of is ons... Hoe pas ʼn mens die goed bymekaar in? As jy sê Danie

jy sien jouself as ʼn Afrikaan wat sê dit vir jou en hoe is dit anders as ʼn verplaasde

Europeër.

Danie: Nee my wortels, hierdie van ons moet terug gaan na Engeland toe deur hierdie,

wat is hierdie groot twakprater? Dit is die grootste nonsens. My wortels, my

geboortereg is in hierdie grond in. Hierdie mense hier langs my, van dieselfde velkleur,

wat hemelsbreed van my verskil. Daar bly mense langs my wat hemelsbreed van doen

en late verskil en ons is dieselfde velkleur. So ek dink nie ʼn mens moet gaan kyk... My

ander verstaan daarvan is ook dat dit uit ʼn ander kultuurgroep die doen en late uitkom.

En ek probeer regtigwaar vir my uitmaak om die aksies te verstaan deur vir myself te

sê maar nie so baie jare gelede was hierdie mense nog baie ver verwyderd van die

Westerse beskawing, as ek dit so kan stel. Maar ek dink daar is ruimte vir alle groepe

in Suid-Afrika en dit gaan nie soseer, dit wat ek probeer verduidelik tussen ons

blankes.

Albert: Maar dit is ʼn doelbewuste keuse wat jy maak deur te sê ek is ʼn Afrikaner, ek is

van Afrika.

Danie: My kollega wat ook my ouderdom is miskien so drie jaar jonger as ek. Sy ma en

pa kom van Holland af. So hulle is vars in die land in. Hy beskou hom as ʼn Afrikaan, hy

wil nie terug gaan Holland toe nie. Elke twee jaar gaan kuier hy daar by familie daar.

Hy weier, hy wil nie terug gaan nie.

Albert: Dit is wat Dirk Herman ook sê in sy boek, Basta ons voetspore lê in Afrika en

wat jy sê ons kan onsself terug vat tot 1688.

Linda: Wat ken ons anderste?

Danie: Ek het my stamlyn nagespoor in die argiewe, so niemand kan dit betwyfel nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!