25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p644

550

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

585

Danie: Kyk as ek die Skrif reg verstaan dat Jesus Christus ook vir my foute... Kom ons

sê nou maar apartheid, want dit is die fout wat Hendrik Verwoerd gemaak het. Hy het

die ding ʼn naam gegee. Maar as ek die saak met die Here uitmaak en ek vra vir Hom

vergifnis dan sê Hy vir my in Romeine 8 vers 1 daar is dan geen veroordeling nie, alles

is verby. En daar moet ʼn punt kom wat daar gesê word dit is nou alles verby. Ons kan

nie meer op die Belhar beleid nie, want dit maak... dit is weer ʼn verlammingseffek. Dit

is meer ʼn teenreaksie as ʼn samewerkingsreaksie.

Albert: Wat sou jy wil hê moet die kerk doen met Belhar? Hoe dink julle persoonlik

daaroor.

Danie: Hulle moet dit los, dit is ʼn afgeforseer belydenis wat vir my niks beteken nie.

Linda: As almal nou dalk sê kom ons kry die ding en ons stem almal daarvoor en

niemand gebruik dit nie wat is die nut daarvan?

Danie: Want hulle kan nie Belhar... ek dink jy slaan die spyker op die kop, kom ons

veronderstel die kerk neem nou die Belhar belydenis aan, dink jy dit gaan enige iets

verander?

Linda: Dit is ʼn belydenis wat deur mense geskryf is en ons bely ʼn lewende God.

Verstaan jy? En dit is die punt. Ons wil mekaar tevrede stel en dan kry ons dit nie reg

nie.

Albert: Laaste vraag, die hele ding van ons is wit mense wat in Afrika bly ons is in

Afrika. Hoe is julle ervarings daar rondom? Is ons ʼn – kom ek sê – ʼn Europese

Westerse enklawe hier in Afrika of is ons rêrig deel van Afrika?

Danie: Ek is ʼn Afrikaner, ek het vanmiddag daaroor gepraat, ek is ʼn Afrikaan, my

voorgeslagte het in 1688 in hierdie land aangekom. Die meerderheid van die swart

mense weet nie waar hulle vandaan kom nie en as ek dit reg verstaan, het die mense

aan die Suidpunt, het die mense uit die Noorde en midde Afrika omtrent gelyk hier

aangekom en die land begin infiltreer. Ek is ʼn Afrikaan en dit ontsteld my as hulle vir

my vra wat is my bevolkingsgroep dan sê ek ek is swart of ek is ʼn Indiër of ek is ʼn

kleurling. Die diskriminasie teenoor bevolkingsgroepe is vir my ʼn onding. Want dit is net

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!