25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p642

476

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

maak hy dit meer. Toe sê Hy vir my maar dit is nie jou werk nie maar dit is jou

bediening. En toe het dit verander want toe sien jy nie meer al dit foute, ja jy sien die

foute maar jy sien die siel wat verlore gaan. Ek sien hoe satan, generasie na generasie

afbreek, omdat hulle verstaan nie van God en my kultuur van voorvaders nie. Hulle

verstaan nie God is groter as hierdie beeste en goed wat geslag moet word vir

voorvaders nie. Dit is in stryd en wanneer ek net besef God is groter as dit, want Hy...

hierdie klomp is mos nou klaar.

Albert: As ons net gou teruggaan, het wit mense iets om oor skuldig te voel as ons

terug kyk na apartheid? Wat was fout daarmee? Hoe dink julle nou daaroor? Ons praat

amper van twintig jaar van 1994 af.

Danie: Kom ek begin deur vir jou te sê dat Jan van Riebeeck was die eerste stigter van

apartheid in Suid-Afrika. Hy het paal laning geplant in die Kaap en hy het gesê die

straatlopers daai kant, en as julle wil handel dryf kom julle by daai laning bymekaar.

Die ouens wat die skuld moet kry kyk van apartheid, verontskuldig hulle in moedertjie

Engeland. Tydens die Engelse bewind in Suid-Afrika in 1913, die grondhervorming wat

daar plaas gevind het, daar het die grootste fout gekom wat gebeur het. En dit is die

Engelsman wat apartheid gevestig het. Ek het baie navorsing daaroor gedoen, wat

gepraat het van ʼn a bloody stinking kaffer en van locations. Waar het locations

vandaan gekom? Die Engelse het dit kom vestig in Suid-Afrika. Waar het die

mynkampongs en die hostelle vandaan gekom? Die Engelse het dit kom vestig in Suid-

Afrika in. Die hartseerste is toe die Afrikaner in bewind kom het hulle die mag in die

land oorgeneem en het hulle aangegaan daarmee. Jy weet dit is soos my seun wat

grootword in my eie huis en as hy uitgaan dan gaan doen hy dieselfde in sy huis. En dit

is wat die hartseer is dat die Afrikaner nie daar die land hervorm het nie, want ons het

die geleentheid gehad. Maar die ou wat die skuld moet kry, ek voel geensins skuldig in

enige sin vir apartheid nie. Die ou wat die skuld moet kry sit handjies gevou in

Engeland in.

Linda: Ek sê nou 2000 jaar terug het die Here vir my gesterf aan die kruis en wat ek

gedoen... en wat ek gekry het, dit is vergifnis. En as jy vergifnis gekry het, dan het jy

mos nou vergifnis. Ek moenie vergifnis kry van MM of ek moenie vergifnis kry van dié

nie. Ek moet vergifnis van God kry. Dit is die belangrikste. Ons is so gefokus op die

mense dat ons vergeet God het ons gemaak, God het vir ons Jesus gestuur vir die

kruis en ek...

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!