25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p638

328

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

Danie: Ons lees die Kerkbode en al wat ek daar sien en wat ek al so fed-up is, is die

Belhar belydenis. Hulle mors die tyd om siele te wen met die Belhar beleid. En daar is

ʼn eenvoudige spreekwoord wat sê soort soek soort. Nou dit sien jy orals. Jy sien dit by

ons. Ons het saam vergaderings, saam konferensies maar as die groep opstaan uit

hulle stoele uit daar gaan staan groepe bymekaar. As ek ʼn swart man ken dan gaan

staan ek by hom en gesels. So dit is nie diskriminerend altyd nie, maar soort soek

soort. Dit is ʼn natuurlike feit.

Linda: Ja maar miskien moet ons kyk, kyk na die kerk.

Danie: Ja maar ek praat nou van die strukture, ons praat nou van die NG Kerk, ja as

denominasie. Ek dink die kerk speel geen rol nie. Ek weet nie wat hulle doen nie. Hulle

mors die spasies in die koerante met sinodes en dit gaan maar weer oor Belhar

belydenis. Maar ek sien geen...ek weet van niks nie. Ek lees die Kerkbode en ek sien

al hierdie dinge, van ontbloting van onwaarhede wat deur die wat noem hulle dit, die

moderator. Maar kom ons praat van die instelling as die NG Kerk. Geen rol nie!

Albert: Die feit dat die kerk destyds skuld aan apartheid bely het, dink jy dit raak

lidmate enigsins? Dink jy hulle dink daaroor, stem saam daarmee, dink ander daaroor?

Linda: Kom ek sê vir jou, jy kan bely... Maar waarna kyk die jong mense elke dag?

Hulle kyk na wat ons doen. Hulle luister nie na ons woorde nie, hulle luister nie na ons

geskryfde stukke nie. Hulle kyk na wat ons doen. Kan ons dit, maak dit sin, ons het

woorde en leefstyl.

Albert: Nou wat sien julle by die kerk as julle nou so sê. Sien jy ʼn voortsetting van voor

1994 in die kerk of is dit ʼn kwessie dat die kerk net bloot irrelevant is?

Danie: Wel weet jy ek dink... Kom ek sê vir jou wat ek byvoorbeeld, wat my baie seer

gemaak het, is dat in plaas daarvan om mense te akkommodeer, bou hulle devil’s fork

[heinings] om die kerke. In plaas daarvan om daai geld te gebruik om mense te voed of

Bybels te koop of iets op ʼn geestelike vlak, bou hulle R100 000 se devil’s fork

[heinings] rondom die kerk. Daar waar ons was, was daar ʼn poging van ʼn inbraak

gewees en die alarm het af gegaan en die sekuriteitsmaatskappy [was daar] en daar

het niks gebeur nie en hulle gaan sit oor ʼn R100 000 se devil’s fork [heinings] op. Nou

vra ek vir my, die goed maak mos nie sin nie. Wat is die rol van die kerk. En in

Johannesburg het daar vir my so ʼn mooi ding gebeur dat die ouens het toe nou ʼn hawe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!