25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p636

255

256

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

Linda: Ek dink ons jeug gaan opstaan en sê genoeg is genoeg.

Albert: Jy sê ons jeug, wit jeug, swart jeug of almal?

Linda: Ek dink die jeug, ek praat van oor die algemeen. Want hier is van die jeug wat

sê ek kan nie saam gaan met dit nie.

Albert: Iets soos die Arabiese lente? Die jong werklose mense wat net opstaan en sê

hier is nie vir ons ʼn toekoms as dit so aangaan nie. Ons soek iets anders.

Linda: Ek glo regtigwaar dat... wat my gevoel is hier gaan wonders gebeur in hierdie

Suid-Afrika rondom wat hulle noem die Benjamin generasie. Om te sê dat die Here

rêrig gaan werk in die jeug se harte. Dit gaan nie van ons af kom nie. Ons het nie die

antwoorde nie, maar Hy gaan en ek glo met my hele hart Hy gaan in die jeug werk en

ek glo met my hele hart die jeug gaan opstaan, nie opstandig nie, maar gaan opstaan

en hulle posisie en outoriteit vat want kyk hier is pragtige jong mense wat ten spyte...

Ek sê nou die dag vir ʼn meisietjie, alhoewel, ten spyte van jou omstandighede staan jy

soos ʼn paal bo jou vriende uit. Sy sê sy gaan haar nie met daai goed, sy gaan nie om

met daai goeters nie. Sy het niemand gehad wat dit vir haar geleer het nie. Nie haar

oom nie, nie haar tannie nie, inteendeel hulle het haar net verkleiner, maar sy het net.

So wie het haar laat staande bly, dit is mos nie mense werk nie.

Albert: Danie, oor die pad vorentoe?

Danie: Ek glo dat ons hier in die Suidpunt van Afrika geplaas is, dat hier geestelik groot

dinge gaan gebeur. Ek dink net die blanke het sy geestelike taak versaak. As ek kyk na

die pad wat Israel geloop het en dan is daar vir my baie ooreenkomste met die swart

bevolking van Suid-Afrika. Ek glo ook dat as jy kyk God plaas mense in beheer en hy

neem die mag ook weg. Ek dink dit is wat in Suid-Afrika gebeur het. En my oortuiging

daarvan is dat die blanke het presies wat die swartes nou mee besig is, selfsugtig,

alles gaan oor homself, alles gaan oor om homself te verryk. Gierigheid is die wortel

daarvan. En in plaas daarvan dat die blanke dit oopgemaak het... Iewers wat my betref,

want in die sestigerjare was daar kleurlinge in Kimberley waar ons grootgeword het, op

die stadsraad gewees. Daar het kleurlinge en blankes langs mekaar gebly. Iets het in

die sewentigs gebeur en ek kan nie my vinger daarop lê nie, en daarvan af het alles

net verkeerd geloop. Maar ek glo in die toekoms van Suid-Afrika dat God uitkoms sal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!