LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda p634 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 Linda: Dit is soos die een ou nou die dag vir my gesê het, ja maar julle het ons nie opgelei nie. Toe vra ek maar hoe het jy gekom waar jy is? Toe sê hy ja maar daai meneer het my... Toe sê ek ja maar is dit nie nou jou verantwoordelikheid om ander te gaan oplei ook nie. So ek het vandag ʼn interessante ding gehad wat ʼn swart persoon vir my kom om verskoning vra oor dit wat nou aan ons toegedig word. In die sin van ongeregtigheid. Hulle redenasie is dat sou daar iets beter gekom het, dan het hulle dit verstaan. Dit is veral nou jou ouer garde. Baie van die gesprekke by ons in die wagkamer gaan maar oor die jeug wat nie dissipline en respek het nie maar daarvoor is ons nou die rede. Maar dat gesagmense soos by die departement, soos by die hof, soos waar ons ook beweeg jou misken terwyl jy doen wat respekvol is teenoor hulle. En dit kan hulle nie... daar is baie wat dit nie kan verdra nie. Wat vir my gesê het hulle is baie jammer vir jou te sê en ek wil sommer namens hulle vir jou om verskoning vra. Dit is die minderheid, maar dit is... jong hierdie goed is nie meer... daar is baie polities. As ons nou dink aan al die aanstellings by die departement, dit is politieke aanstellings, wat glad nie gekwalifiseerd is nie. Daar is van hulle wat nie eens Standard 8 het nie, so verstaan jy? Maar hierdie hele ding kom oor goed wat ons nie eers beheer oor het nie. Dit is goed wat gekom het oor die vaderlose generasie. Want wat vertel jy jou kind, jy vertel vir jou kind soos Danie nou vanaand het, ons seun gaan nou Amerika toe. Seun, asseblief moet nie jou gaan besmet met goed nie, moenie... jy weet daai vaderlike gesprekke wat jy met jou kind het, en daardie vaderlike gesag wat jy vir hom sê en wat hy sien maar dit is wat my vader doen, dit is nie daar nie. Dit is vir generasies nie daar nie. Danie: Dit skryf hulle ook aan apartheid toe. Linda: Ek het vandag iets interessant gelees, ek wil weer uitvind waar het ek dit gelees, dit was vir my... Danie: Jy ken vir M wat by die kerk was. Haar man het net pad gegee. Die dame wat hier by ons werk, dit is ʼn vrou van karakter, haar man het net pad gegee. Hy het net sy dogters, hoeveel dogter het hy Linda? Linda: Sy het drie dogters. Danie: Hulle het drie dogters en ek meen ons sorg vir hulle. Hy het soos ʼn sleg ding net pad gegee.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda p635 218 219 220 221 222 223 224 225 226 227 228 229 230 231 232 233 234 235 236 237 238 239 240 241 242 243 244 245 246 247 248 249 250 251 252 253 254 Linda: Maar die ding is net hulle aanvaar nie verantwoordelikheid nie. Nou sit hulle met hulle kulturele goed wat hulle moet doen en hulle sit met die Westerse goed. Nou, kultureel mag ek as vrou nie teenoor daai man praat nie, en vir hom aanspreek nie, en wat ook nog nie nè? Albert: Maar nou verwag jou werk van jou van jou dit. Linda: Ja jy moet dit doen. So verstaan jy, daar is konflik. Ek praat baie reguit met hulle. Reguit is reguit. En wat ek vir hulle sê wat hulle van hulle verantwoordelikhede mis, want veral as hulle nou weer trou dan los hulle mos die ander kinders. Jy weet dit is, behalwe vir kinders wat nie hulle pa ken nie, is dit verlate kinders. Ek weet waar sy pa is maar hy kan nie daarheen gaan nie want hy is weer getroud en dit. So dit is hierdie oumas en tannies wat hierdie generasie aanmekaar probeer hou. So dit is regtig en ons moenie net kyk na die ander generasies nie, ons moet kyk na ons eie generasie. Wie neem deesdae regtig verantwoordelikheid van die kinders? Dit is die oumas en oupas, grootouers. So ons sit in daai generasie van daar is nie rolmodelle nie. Daar is nie die vaderlike figuur nie en dit word tog bewys in ʼn kind nog voor hy gebore is, dat as hy sy pa se stem hoor weet hier kom lekker, ons gaan lekker speel. Die mamma is die versorger. Daar is niks, niks sulke goed nie. Albert: En die rolmodelle wat hulle op televisie sien is ook nou nie altyd die.. Linda: Hulle kan nie altyd daarmee saampraat nie. Ek het vandag iets gelees, was in die koerante of ʼn e-mail, ek kan nou net nie lekker onthou nie, waar iemand gepraat het en gesê het... Dit was in ʼn artikel of ʼn ding van die regering sal begin pa staan vir dit wat daar verkeerd loop. Want hulle kan nie sê die kinders moet skool toe gaan as daar goeters verkeerd loop nie. So dit sal van bo-af, nie van onder nie van bo-af sal hierdie goeters moet reg kom want die kinders ken nie dissipline nie. Hulle weet wat is reg en verkeerd maar hoe moet ek dit ken want ek weet ek gaan daarmee weg kom. Ek voel al lankal ons is nie meer die teiken nie, die punt is net ons doen nog gehalte goeters en hulle kan net nie daarby kom nie. Want soos ek vir die jeug sê, hy leer nie by jou meerdere nie. So as jy nie leer nie het jy nie die skill nie en gaan jy nie vir jou kind leer nie. Want onthou van generasie tot generasie, gaan kyk maar, gaan dit erger en erger. Albert: Kan ek die vraag vra wat ek aan die einde sou wou vra. Hoe dink julle lyk die pad vorentoe. Wat dink julle wat gaan gebeur, watter pad gaan Suid-Afrika loop.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p634

181

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

Linda: Dit is soos die een ou nou die dag vir my gesê het, ja maar julle het ons nie

opgelei nie. Toe vra ek maar hoe het jy gekom waar jy is? Toe sê hy ja maar daai

meneer het my... Toe sê ek ja maar is dit nie nou jou verantwoordelikheid om ander te

gaan oplei ook nie. So ek het vandag ʼn interessante ding gehad wat ʼn swart persoon

vir my kom om verskoning vra oor dit wat nou aan ons toegedig word. In die sin van

ongeregtigheid. Hulle redenasie is dat sou daar iets beter gekom het, dan het hulle dit

verstaan. Dit is veral nou jou ouer garde. Baie van die gesprekke by ons in die

wagkamer gaan maar oor die jeug wat nie dissipline en respek het nie maar daarvoor

is ons nou die rede. Maar dat gesagmense soos by die departement, soos by die hof,

soos waar ons ook beweeg jou misken terwyl jy doen wat respekvol is teenoor hulle.

En dit kan hulle nie... daar is baie wat dit nie kan verdra nie. Wat vir my gesê het hulle

is baie jammer vir jou te sê en ek wil sommer namens hulle vir jou om verskoning vra.

Dit is die minderheid, maar dit is... jong hierdie goed is nie meer... daar is baie polities.

As ons nou dink aan al die aanstellings by die departement, dit is politieke aanstellings,

wat glad nie gekwalifiseerd is nie. Daar is van hulle wat nie eens Standard 8 het nie, so

verstaan jy? Maar hierdie hele ding kom oor goed wat ons nie eers beheer oor het nie.

Dit is goed wat gekom het oor die vaderlose generasie. Want wat vertel jy jou kind, jy

vertel vir jou kind soos Danie nou vanaand het, ons seun gaan nou Amerika toe. Seun,

asseblief moet nie jou gaan besmet met goed nie, moenie... jy weet daai vaderlike

gesprekke wat jy met jou kind het, en daardie vaderlike gesag wat jy vir hom sê en wat

hy sien maar dit is wat my vader doen, dit is nie daar nie. Dit is vir generasies nie daar

nie.

Danie: Dit skryf hulle ook aan apartheid toe.

Linda: Ek het vandag iets interessant gelees, ek wil weer uitvind waar het ek dit gelees,

dit was vir my...

Danie: Jy ken vir M wat by die kerk was. Haar man het net pad gegee. Die dame wat

hier by ons werk, dit is ʼn vrou van karakter, haar man het net pad gegee. Hy het net sy

dogters, hoeveel dogter het hy Linda?

Linda: Sy het drie dogters.

Danie: Hulle het drie dogters en ek meen ons sorg vir hulle. Hy het soos ʼn sleg ding

net pad gegee.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!