LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie p624 545 546 547 548 549 550 551 552 553 554 555 556 557 558 559 560 561 562 563 564 565 566 567 568 569 570 571 572 573 574 575 576 577 578 579 580 581 gesê het. Ek wonder hoeveel mense dit regtig doen. Baie mense sê vir jou ons het klaar bely oor apartheid en dan bedoel hy nie hy het bely nie... Hanlie: ...ja die NG Kerk het gesê hy is jammer of wat ook al. Albert: My vraag is of individuele mense op ʼn punt al gekom het om te sê maar weet jy dit wat ons gehad het, was verkeerd. Ek kry so ʼn idee dat ouens wil daardie stappie spring en sê man kom ons vergeet dit wat verby is, kom ons gaan nou net aan. Hanlie: Ja moet net nie apartheid weer noem nie. Ja. Daarom moet ons aanhou praat daaroor. Albert: Maar ek wonder of dit nie deel van ʼn ontkenning van die werklikheid is, eerder as om self te sê, om vir homself te erken ek het ʼn beleid ondersteun wat mense benadeel het en die feit dat ek dit nou kan erken maak dat ek nou anders kan kyk en anders kan leef. Hanlie: Dit sou ʼn interessant wees ʼn statistiek om manier te probeer vasstel. Ek weet nou net nie of ʼn mens dit in die kerk kan doen nie en of jy dit by ʼn koerant kan doen, dat jy ʼn vraelysie het en dat ouens net moet sê ja of nee. Hulle kan dit naamloos instuur, want ʼn mens sou dit in ʼn gemeente kon doen. Teenoor wie bely jy? Teenoor jouself, teenoor God of jou intieme mense met wie jy praat? Albert: En wat daarmee saamgaan; wat nou? Want skuldbelydenis opsig self is goed en wel, maar as dit nie lei na ʼn lewensverandering of ʼn herstel van dit wat ek verkeerd gedoen het nie... Hanlie: ...dan is ons by restitusie, daai moeilike vraag. Baie baie moeilike. Albert: Dit is baie moeilik as ʼn mens daai goeters begin praat. Sê gou vir my oor die pad vorentoe, hoe dink jy, is jy positief oor die pad vorentoe, meer so as veertien jaar terug of is jy minder. Hoe dink jy? Hanlie: Weet jy ek dink dit wissel geweldig. Ek was onsettend opgewonde en positief oor die moontlikhede wat geskep is in daai tyd. Ek het miskien ʼn bietjie in ʼn amper ʼn droomwêreld... Ek het gedink dit gaan makliker gaan. Ek het gedink dit gaan beter gaan. Ek het gedink... hoe sê Martin Luther King, I have a dream. Nou ek het “I had a

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie p625 582 583 584 585 586 587 588 589 590 591 592 593 594 595 596 597 598 599 600 601 602 603 604 605 606 607 608 609 610 611 612 613 614 615 616 617 dream”. Nou het ek agtergekom dat dit nie so maklik is nie, want ek dink dat ek met baie dinge geweldig teleurgesteld is. Ek weet nie of my drome of visie heeltemal onrealisties was nie. Of ek nie moes geweet het dat die volgende generasie net soos ons dit ingekry het, het hulle dit ingekry ook. Sekere kultuur gebruike, sekere maniere van doen, sekere uitsprake en hoekom het ek dan nou gedink hulle moet so vinnig verander? Hoe kon ek dit nou verwag het? Veral ʼn teleurgesteldheid in die senior, in die leiers, omdat ek werklik gedink het daar gaan ʼn geweldige ommeswaai in die armoede in ons land kom. So dit is vir my baie teleurstellend. Ek weet dat daar baie gedoen is. Ek het nou die dag weer geluister na die toespraak van President Zuma wat hy getalle noem, statistieke noem, wat tog positief is as jy dink hoeveel daar tog gedoen is. Maar ek het nie gedink dat so baie geld gaan gemors word nie. So ek dink dat ek aan die een kant geweldig teleurgesteld is in die beheer van die finansies en die verspreiding van hulpbronne. Albert: Dink jy die... amper wil ek sê die klimaat vir versoening is nou beter as wat dit in 1998 was of is dit nou minder? Hanlie: Kyk ek dink almal het met Mandela se vrylating op ʼn soort van ʼn high gegaan. En toe was die klimaat miskien ook baie hoog, ʼn baie hoe persentasie. Toe dink ek het dit ʼn geweldige laagtepunt bereik deur die verskillende, kom ons sê nou maar, deur die regstellende aksie, deur dinge wat ons geweet het moet gebeur, maar nie gebeur het soos ons dit graag sou wou gehanteer sou wou gesien het nie. Miskien dikwels verkeerdelik gebeur het ens. Ek wil my tog verbeel dat ek hoe meer ekonomiese druk op ons, op al die mense van Suid-Afrika is, maar hoe moeiliker dit is om nie iets daarvoor te blameer nie. Dan blameer jy óf die regering óf jy blameer regstellende aksie, óf jy blameer die wit mense, óf jy blameer jy weet die colonial wat nog bly. Die swak dienstelewering byvoorbeeld dink ek gaan mense nader aan mekaar bring. Daar is vir my ʼn moontlikheid dat almal saam gaan besef dat ons sekere goed in gemeen het waaroor ... Albert: Ons is oor dieselfde goed kwaad. Hanlie: So dit behoort ʼn positiewe uitwerking te hê op all humans. Albert: ʼn Laaste vragie, ons moet nou klaar maak. As jy nou terug dink aan die apartheid. Ons het in die groep baie daaroor gepraat, wat sou hy sê as jy dit nou kort

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p624

545

546

547

548

549

550

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

gesê het. Ek wonder hoeveel mense dit regtig doen. Baie mense sê vir jou ons het

klaar bely oor apartheid en dan bedoel hy nie hy het bely nie...

Hanlie: ...ja die NG Kerk het gesê hy is jammer of wat ook al.

Albert: My vraag is of individuele mense op ʼn punt al gekom het om te sê maar weet jy

dit wat ons gehad het, was verkeerd. Ek kry so ʼn idee dat ouens wil daardie stappie

spring en sê man kom ons vergeet dit wat verby is, kom ons gaan nou net aan.

Hanlie: Ja moet net nie apartheid weer noem nie. Ja. Daarom moet ons aanhou praat

daaroor.

Albert: Maar ek wonder of dit nie deel van ʼn ontkenning van die werklikheid is, eerder

as om self te sê, om vir homself te erken ek het ʼn beleid ondersteun wat mense

benadeel het en die feit dat ek dit nou kan erken maak dat ek nou anders kan kyk en

anders kan leef.

Hanlie: Dit sou ʼn interessant wees ʼn statistiek om manier te probeer vasstel. Ek weet

nou net nie of ʼn mens dit in die kerk kan doen nie en of jy dit by ʼn koerant kan doen,

dat jy ʼn vraelysie het en dat ouens net moet sê ja of nee. Hulle kan dit naamloos

instuur, want ʼn mens sou dit in ʼn gemeente kon doen. Teenoor wie bely jy? Teenoor

jouself, teenoor God of jou intieme mense met wie jy praat?

Albert: En wat daarmee saamgaan; wat nou? Want skuldbelydenis opsig self is goed

en wel, maar as dit nie lei na ʼn lewensverandering of ʼn herstel van dit wat ek verkeerd

gedoen het nie...

Hanlie: ...dan is ons by restitusie, daai moeilike vraag. Baie baie moeilike.

Albert: Dit is baie moeilik as ʼn mens daai goeters begin praat. Sê gou vir my oor die

pad vorentoe, hoe dink jy, is jy positief oor die pad vorentoe, meer so as veertien jaar

terug of is jy minder. Hoe dink jy?

Hanlie: Weet jy ek dink dit wissel geweldig. Ek was onsettend opgewonde en positief

oor die moontlikhede wat geskep is in daai tyd. Ek het miskien ʼn bietjie in ʼn amper ʼn

droomwêreld... Ek het gedink dit gaan makliker gaan. Ek het gedink dit gaan beter

gaan. Ek het gedink... hoe sê Martin Luther King, I have a dream. Nou ek het “I had a

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!