25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p622

472

473

474

475

476

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

dinge kon doen wat prakties is. Soos ek sê ʼn mens sien dit mos nou in die nuus en jy

sien dit op die televisie. Jy moet ʼn bietjie geld kan uithaal om daai kleuterskool gaan

uitverf en ʼn klomp nuwe speelgoed daar neer te sit, of daai biblioteek en dit behoort te

help om stadigaan die human gevoel daar te kry.

Albert: Iets om hierdie twee wêrelde te deel...

Hanlie: ...om die twee nader aan mekaar te bring. Daar is mos nou die enkeles daar

buite, die kunstenaars soos hier Shout-groepie en so dat jy dan voel hulle het

bymekaar gekom, want hulle voel almal ewe sterk oor misdaad. Koop hulle CD,

ondersteun hulle. Jy doen iets vir misdaad. Maar onder die gewone ou vind dit nog

eintlik nie plaas nie. Almal is miskien nie bemagtig genoeg om iets te doen nie.

Albert: Ek wonder nogal hoeveel lidmate sou inskakel by so iets. Of lidmate nie half

gaan... die oomblik wat jy oor die kleurgrens gaan dan sê lidmate nee, maar ons het

genoeg behoeftig wit mense vir wie ons dieselfde kan doen. Dat lidmate vir jou sal sê

maar ons het genoeg arm wit mense vir wie ons kan help. Moenie nog bodder met

swart mense nie, ons kan ons eie mense help. Maar goed dit is waar maar ek dink

daar is meer te sê ons het juis die behoefte is Suid-Afrika om wit en swart nader aan

mekaar moet kom. Dat wit en swart mekaar meer gaan leer ken en meer gaan vertrou

en so aan. Wat van regstellende aksie, ons het netnou net so ʼn bietjie geraak daaraan.

Dink jy daar is nog ʼn plek daarvoor. Dink jy dit werk? Dink hy dit help mense regtig.

Destyds in die groepe en ons gepraat oor ja wit mense het skuld, miskien moet ons

daar begin. Watter skuld het ons en hoe hanteer ons die skuld? Kan ons iets doen met

die skuld? As jy die koerant berigte lees dan hoor ek hulle praat oor ʼn verlammende

skuld wat half ondermynend is op die ou end terwyl ander ouens sê nee maar jy moet

juis skuld aanspreek of wat ook al. Het ons iets om oor skuldig te voel?

Hanlie: Ja natuurlik maar dit, kyk ek wil nou weer sê... ʼn rukkie gelede was daar ook

een aand op televisie ʼn program oor ʼn Joodse man. Hy het in Suid-Afrika, sy ouers het

na Suid-Afrika toe geïmmigreer. En hy het toe hier groot geword. Maar hy het die land

verlaat in die tyd van so die begin van apartheid sal ek nou maar sê. En hy het in

Australië gaan woon. Hy het nou terug gekom met sy seun, want hy gaan sy lewe lank

nog onder ʼn skuldgevoel... en loop hy nog sy hele lewe lank oor hoekom het hy nie iets

gedoen nie, of hoekom is hy weg. Hoekom het hy die land verlaat? Hoekom het hy nie

standpunt ingeneem nie? En nou vat hy... die program was geweldig interessant,

besluit hy nou hy gaan op ʼn reis en hy gaan na verskillende plekke toe waar hy was

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!