LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie p620 398 399 400 401 402 403 404 405 406 407 408 409 410 411 412 413 414 415 416 417 418 419 420 421 422 423 424 425 426 427 428 429 430 431 432 433 434 Albert: Ek was nou die dag by ʼn vergadering toe praat ʼn man daar, professor M, ʼn ou vir wie ek baie respek het. Hy sê toe ons doen dit almal. Dan lees jy in die koerant daar wat ʼn ongeluk, daar is tien mense dood, jou eerste gedagte is dit wit of swart. Hanlie: Ja, ek dink altyd dit is ʼn taxi. Albert: Maar wat hy sê, ons het nog steeds daai ding, ons vra die vraag wat is die ras van die mens wat dood is in plaas net te sê dit is ʼn mens. En dit is so, jy dink nie eers daaraan nie. Dit is so, dit is deel van hoe ons groot geword het. Daarteen moet ons die hardste stry van seker van al die goed. Hanlie: Dit is dit wat ek bedoel het toe ek gesê het die lengte van die tyd, miskien is dit ʼn geslag, miskien is dit twee geslagte. Albert: Maar dit is die vraag, ons geslag, nou daarby bedoel ek wit mense wat voor 1994 al verstand gehad en geleef het en gestem het en so aan. Dink jy rêrig ons gaan anders... ons gaan verander voor ons dood gaan. Of gaan ons... moet hulle ons maar verdra tot ons dood is? Hanlie: Wel nee, ag ek weet nie dit hang seker af van waar jy groot geword het of wat jou siening was. En ja wat jy nou ervaar het, in watter omstandighede hy nou is, waarmee jy gekonfronteer is... Albert: Watter blootstelling jy gehad het. Hanlie: ...watter blootstelling jy gehad het. Ek dink dit speel ʼn baie groot rol, ʼn baie baie groot rol. Albert: Dan is ons weer terug by die ding wat ons netnou gesê het. Ek wonder baie keer waaraan stel ons onsself bloot en of ons nie maar half probeer hou wat jy van weet nie. Hanlie: Dat ons nie moet waag om ʼn bietjie breër blootstelling te kry nie en veral ter wille van ons kinders. Albert: Soos in Soweto, rugby in Soweto is vir my is ʼn goeie voorbeeld daarvan. Ek dink dit was ʼn skitterende idée gewees, hierdie stoere Blou Bul rugby ondersteuners

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie p621 435 436 437 438 439 440 441 442 443 444 445 446 447 448 449 450 451 452 453 454 455 456 457 458 459 460 461 462 463 464 465 466 467 468 469 470 471 wat ʼn wedstryd in Soweto gaan kyk het. Ek glo 90% van hulle was in hulle lewe nog nooit daar nie. Hanlie: Wel ek was nog nooit. Ek was nog seker net drie keer in Thabong in my lewe en dit was saam met ander onderwysers om vergaderings daar by te woon of begrafnis daar te gaan bywoon. Ek was nog nooit op my eie daar nie. So jy gaan mos nou maar, jy ry nie noodwendig daai kant toe nie. Dan kom ons nou, as jy dan nou sê wat moet ons kerke dan nou doen. Moet ons kerke ons mense help deur te sê ons gaan nou ʼn uitreik doen na dit of dat nie en die bus vertrek so laat en almal wat wil kan saam ry en gaan help daar om te verf of om die kerk daar te gaan mooi maak, of die kleuterskool te gaan verf. Want as jy in ʼn groep gaan dan is dit makliker dan begin jy darem al ʼn bietjie want as jy as ʼn individu is dit moeiliker om daai blootstelling te gaan soek. Dit is trouens wat ek dink ons buitendien nie genoeg doen nie, is om, ek weet miskien nie van wat ander kerke doen nie. Grappig genoeg vertel my sus nou vir my van die kerk wat C nou aan behoort in Nieu-Seeland, hulle was eers daar in ʼn Afrikaanse gemeente in Auckland, maar hulle het toe later by ʼn groot Engelse massakerk aangesluit. Maar een van die wonderlike goed wat hulle doen is een keer ʼn maand dan het hulle ʼn spesifieke dag, sê nou maar die Saterdag of die Sondagmiddag self, en kom daar tot 500 tot 1000 mense bymekaar en elke ou kry ʼn opdrag. Hierdie gesin gaan byvoorbeeld na ʼn gesin toe waar daar, of na ʼn ou tannie toe wat alleen bly en wat nie meer haar vensters kan was nie... Kyk hulle het mos nie bediendes of tuinmense nie. ʼn Ander gesin gaan maak vir iemand die tuin skoon, saag bome af, sny gras doen dit en doen dat. So hulle doen geweldig baie uitreike na die gemeenskap toe. Dit is, ek dink nie dit is oor kleurgrense nie. Dit is nie daarop gebaseer ook nie. Maar hulle doen praktiese uitreike soos al is dit om ʼn muur te gaan verf, die mans nou, of so iets. Ek weet nie hoe organiseer hulle dit nie, jy weet hoe kry hulle die behoeftes nie, ek het nou die besonderhede nie. Toe ek dit nou met my sus bespreek en so toe dink ek maar almal sal sê ons is hier vir julle, as gemeente moet ons mekaar leer ken, ons moet aan klein groepies behoort en ons moet belangstelling hê en ons moet mekaar help as daar ʼn probleem is. Dit is so dat as daar werklike tragedies plaasvind dat mens uitreik. Maar daar is nie iemand wat ek nie, ek kan mos nou nie gaan sê, luister ek het nie en daar is nou drie light bulbs uit by my huis. Is hier nie iemand wat vanmiddag dit vir sal kan kom insit nie? Dit is nou iets, dit is nou heeltemal niks met die kleurgrens te maak nie maar dit is ʼn algemene gevoel wat ek het is dat ek nog nie geleer het in die kerke wat die praktiese doodgewone behoeftes van mense noodwendig na te kyk nie. Maar as ons nou gaan oor die swart en wit situasie... Dit sal dalk help, as ʼn mens, dit hoef nie die arme dominee te wees wat dit inisieer nie, maar dit sal dalk help as ʼn mens in groepies

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p621

435

436

437

438

439

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

wat ʼn wedstryd in Soweto gaan kyk het. Ek glo 90% van hulle was in hulle lewe nog

nooit daar nie.

Hanlie: Wel ek was nog nooit. Ek was nog seker net drie keer in Thabong in my lewe

en dit was saam met ander onderwysers om vergaderings daar by te woon of begrafnis

daar te gaan bywoon. Ek was nog nooit op my eie daar nie. So jy gaan mos nou maar,

jy ry nie noodwendig daai kant toe nie. Dan kom ons nou, as jy dan nou sê wat moet

ons kerke dan nou doen. Moet ons kerke ons mense help deur te sê ons gaan nou ʼn

uitreik doen na dit of dat nie en die bus vertrek so laat en almal wat wil kan saam ry en

gaan help daar om te verf of om die kerk daar te gaan mooi maak, of die kleuterskool

te gaan verf. Want as jy in ʼn groep gaan dan is dit makliker dan begin jy darem al ʼn

bietjie want as jy as ʼn individu is dit moeiliker om daai blootstelling te gaan soek. Dit is

trouens wat ek dink ons buitendien nie genoeg doen nie, is om, ek weet miskien nie

van wat ander kerke doen nie. Grappig genoeg vertel my sus nou vir my van die kerk

wat C nou aan behoort in Nieu-Seeland, hulle was eers daar in ʼn Afrikaanse gemeente

in Auckland, maar hulle het toe later by ʼn groot Engelse massakerk aangesluit. Maar

een van die wonderlike goed wat hulle doen is een keer ʼn maand dan het hulle ʼn

spesifieke dag, sê nou maar die Saterdag of die Sondagmiddag self, en kom daar tot

500 tot 1000 mense bymekaar en elke ou kry ʼn opdrag. Hierdie gesin gaan

byvoorbeeld na ʼn gesin toe waar daar, of na ʼn ou tannie toe wat alleen bly en wat nie

meer haar vensters kan was nie... Kyk hulle het mos nie bediendes of tuinmense nie. ʼn

Ander gesin gaan maak vir iemand die tuin skoon, saag bome af, sny gras doen dit en

doen dat. So hulle doen geweldig baie uitreike na die gemeenskap toe. Dit is, ek dink

nie dit is oor kleurgrense nie. Dit is nie daarop gebaseer ook nie. Maar hulle doen

praktiese uitreike soos al is dit om ʼn muur te gaan verf, die mans nou, of so iets. Ek

weet nie hoe organiseer hulle dit nie, jy weet hoe kry hulle die behoeftes nie, ek het

nou die besonderhede nie. Toe ek dit nou met my sus bespreek en so toe dink ek maar

almal sal sê ons is hier vir julle, as gemeente moet ons mekaar leer ken, ons moet aan

klein groepies behoort en ons moet belangstelling hê en ons moet mekaar help as daar

ʼn probleem is. Dit is so dat as daar werklike tragedies plaasvind dat mens uitreik. Maar

daar is nie iemand wat ek nie, ek kan mos nou nie gaan sê, luister ek het nie en daar is

nou drie light bulbs uit by my huis. Is hier nie iemand wat vanmiddag dit vir sal kan kom

insit nie? Dit is nou iets, dit is nou heeltemal niks met die kleurgrens te maak nie maar

dit is ʼn algemene gevoel wat ek het is dat ek nog nie geleer het in die kerke wat die

praktiese doodgewone behoeftes van mense noodwendig na te kyk nie. Maar as ons

nou gaan oor die swart en wit situasie... Dit sal dalk help, as ʼn mens, dit hoef nie die

arme dominee te wees wat dit inisieer nie, maar dit sal dalk help as ʼn mens in groepies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!