25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p620

398

399

400

401

402

403

404

405

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

433

434

Albert: Ek was nou die dag by ʼn vergadering toe praat ʼn man daar, professor M, ʼn ou

vir wie ek baie respek het. Hy sê toe ons doen dit almal. Dan lees jy in die koerant daar

wat ʼn ongeluk, daar is tien mense dood, jou eerste gedagte is dit wit of swart.

Hanlie: Ja, ek dink altyd dit is ʼn taxi.

Albert: Maar wat hy sê, ons het nog steeds daai ding, ons vra die vraag wat is die ras

van die mens wat dood is in plaas net te sê dit is ʼn mens. En dit is so, jy dink nie eers

daaraan nie. Dit is so, dit is deel van hoe ons groot geword het. Daarteen moet ons die

hardste stry van seker van al die goed.

Hanlie: Dit is dit wat ek bedoel het toe ek gesê het die lengte van die tyd, miskien is dit

ʼn geslag, miskien is dit twee geslagte.

Albert: Maar dit is die vraag, ons geslag, nou daarby bedoel ek wit mense wat voor

1994 al verstand gehad en geleef het en gestem het en so aan. Dink jy rêrig ons gaan

anders... ons gaan verander voor ons dood gaan. Of gaan ons... moet hulle ons maar

verdra tot ons dood is?

Hanlie: Wel nee, ag ek weet nie dit hang seker af van waar jy groot geword het of wat

jou siening was. En ja wat jy nou ervaar het, in watter omstandighede hy nou is,

waarmee jy gekonfronteer is...

Albert: Watter blootstelling jy gehad het.

Hanlie: ...watter blootstelling jy gehad het. Ek dink dit speel ʼn baie groot rol, ʼn baie baie

groot rol.

Albert: Dan is ons weer terug by die ding wat ons netnou gesê het. Ek wonder baie

keer waaraan stel ons onsself bloot en of ons nie maar half probeer hou wat jy van

weet nie.

Hanlie: Dat ons nie moet waag om ʼn bietjie breër blootstelling te kry nie en veral ter

wille van ons kinders.

Albert: Soos in Soweto, rugby in Soweto is vir my is ʼn goeie voorbeeld daarvan. Ek

dink dit was ʼn skitterende idée gewees, hierdie stoere Blou Bul rugby ondersteuners

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!