25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p618

328

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

Albert: En dit is ʼn baie belangriker kwessie as wat ons dit dalk mag maak, as wat ons

dit sien. Ek kry die idee dit is rêrig een van daai kern sake vir hulle. Seker op ʼn

emosionele vlak ook, maar dit vind aanklank by ʼn klomp van hulle.

Hanlie: Maar daar is tog dat ons die ander voordeel van die media ook sien. Daar is

wel ook sukses stories wat ʼn mens wel tog optel op die televisie. Seker doelbewus

deur seker programme wat dit wil uitlig, maar van nuwe verhoudings tussen sê nou

maar ʼn wynboer en sy werkers. Dan sal hulle fokus daarop. En dan sal hulle vir jou die

program wys van hoe dit werk en hoe die mense hulle eie gedeelte nou het en hoe

hulle nou self daar nou boer ens. Dit word tog ʼn bietjie uitgelig in die media en dan gryp

ʼn mens daarna. Dit is wat ons nodig het.

Albert: Ja ons het meer as genoeg ander stories.

Hanlie: Ons het goeie stories nodig.

Albert: Ja ons het die goeie stories ook nodig. Jy is reg. My bekommernis is baie keer

dat ouers oor wat jy netnou gesê het oor wat die ouers sê voor die kinders dat die

ouers nog so in rassistiese taal praat en rassistiese terme dat die kinders daardeur

beïnvloed word.

Hanlie: Ja absoluut, absoluut. Dit glo ek.

Albert: Maar nou aan die ander kant die kinders wat byvoorbeeld in ʼn gemengde skool

skoolgaan word blootgestel aan ander kinders waarmee hulle nie normaalweg sou

meng nie. Terwyl jou... ek is baie keer daaroor bekommerd dat ʼn kind in net ʼn blanke

skool skoolgaan, want dit is nie die werklikheid waarin die kind gaan leef nie.

Hanlie: Dit is waar, dit is absoluut waar wat jy sê.

Albert: Ons leef in ʼn anderste wêreld as in daardie dae. Dit maak my bekommerd oor

baie goed wat jy in koerante lees, briewe wat mense skryf. Dit is asof ek by mense

hoor maar niks het nog verander nie, ons kan nog hier leef soos ons voor 1994 geleef

het. Asof dit nog enigsins moontlik is. Ek dink nie jy kan nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!