LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie p614 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 meeste mense drie tale praat van die verskillende lande rondom hulle. Ek weet hulle kan Duits praat en Frans praat en Engels praat en dan nog hulle Hollands. Albert: Ja dit is nie vreemd daar nie. Hanlie: Dit is dit niks snaaks nie. Ek dink dit is een van ons groot foute en dit kan net by in die nuwe geslag regkom en reggestel word. Ek dink dit gaan onsettend help met sosiale verkeer en met respek vir iemand anders as jy sy taal kan praat. Albert: Dink jy die jong geslag gaan ons daarin kan help, dink jy hulle gaan. Hanlie: Ek hoop so, maar dit kan net kom met ʼn weereens ʼn besluit van bo af. Want selfs as ek vir C sê maar jy moet vir N sê hy moet met jou net Zulu praat dan lag hulle vir my. Want dit is soveel makliker om net in Engels te kommunikeer. So dit moet half ʼn verpligte ding kom in die onderwys stelsel sodat ons mense kan begin oplei want die swart mense is ons voor, baie voor. Die meeste van hulle kan hulle help met Afrikaans en party van hulle is weer baie goed Engels en dan dikwels ook twee of meer ander tale praat. Nou ja wil ons sê ons is nou slegter as hulle, dommer as hulle of net meer soos jy sê halsstarrig wil vashou aan dit. Albert: Want dit is gemaklik. En dink ons is nog te gemaklik. Hanlie: Tog nog te gemaklik in die land wat vir ons so ongemaklik is. Ek het gister ʼn koerant gekoop. Ek doen dit omtrent nooit nie, maar per toeval en toe ek nou gisteraand deur blaai toe is daar ʼn paar interessante goedjies in om vir jou te noem. Jy het netnou ook gesê van die werksituasies en mense wat poste verloor en afgelê word en dat sulke dinge ʼn probleem is. En dat ons nog steeds die BEE poste het en so aan en dat mense dus onveilig voel in hulle situasie by die werk. Gaan ek hom behou as ek aansoek doen vir ʼn hoër pos, gaan ek dit kry? Moet ek maar liewer buiteland toe nie, ensovoorts. En toe sien ek nou hierdie opsomming van hoe mense voel by hulle werk. Emosioneel, veilig en dit is vir my ongelooflik. Ek kan dit glad nie glo nie. Kyk na Swede ek het gedog Swede gaan ʼn 100% veilig voel. Albert: Ja 45%. Hanlie: En ons kyk waar lê ons, dieselfde. Sjoe. Ek kan dit net nie glo nie, ek het die syfers bekyk, bekyk en bedink.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie p615 219 220 221 222 223 224 225 226 227 228 229 230 231 232 233 234 235 236 237 238 239 240 241 242 243 244 245 246 247 248 249 250 251 252 253 254 255 Albert: Dit is interessant. Hanlie: En ek kon dit glad nie glo. Ek het nou gedink, ek het gedink jy weet Argentinië en gedink Spanje en ek het ook ʼn bietjie Ooste-rig gedink. Hulle het nou nie veel oor die Midde-Ooste se situasie nie. Albert: Maar selfs Italië wat 66% het. Hanlie: So is dit ʼn wêreldwye tendens, ʼn globale tendens geword omdat die wêreld ook ekonomiese krisisse globaal beleef. Dat mense dus onveilig en onseker voel oor die verloor van hulle poste en ons dink miskien ja die res van wêreld, daar is dit so wonderlik. Albert: En ons skryf dit toe aan swart ekonomiese bemagtiging. Ja. Dit is maar die realiteit. Hanlie: En dan het ek nog ʼn ding gekry hier wat ons kan na kyk so vinnig wat toe nou ook vir my so snaaks is dat dit in gister se koerant was. Waarheen is ons oppad? Albert: O, ek het glad nie gister koerant gelees nie. Hanlie: Nou jy moet dit amper eintlik saamvat want as jy sal sien, kyk nou byvoorbeeld, waarna sal ons kyk? Kom ons kyk na onderwys. Albert: Moorde per dag 71 af na 44. Hanlie: Ja. Dit is wat ek nou bedoel die goed is vir my enorm interessant. Ek kon dit nie glo nie. Albert: Ja jy is reg. Hanlie: Onderwyser gekwalifiseerd, dit is nou natuurlik omdat die hele samelewing, die hele bevolking nou reg het tot onderwys... So het ek wil nou sê moet ek nie ʼn bietjie... die mens nie ʼn bietjie meer positief raak nie. Ok, daar is nog ʼn geweldige agterstand natuurlik ook omdat die bevolking so vinnig groei is daar ʼn geweldig behuising agterstand. Maar daar is tog ʼn groot verbetering al kla ons oor die oop toilette wat

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p614

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

meeste mense drie tale praat van die verskillende lande rondom hulle. Ek weet hulle

kan Duits praat en Frans praat en Engels praat en dan nog hulle Hollands.

Albert: Ja dit is nie vreemd daar nie.

Hanlie: Dit is dit niks snaaks nie. Ek dink dit is een van ons groot foute en dit kan net by

in die nuwe geslag regkom en reggestel word. Ek dink dit gaan onsettend help met

sosiale verkeer en met respek vir iemand anders as jy sy taal kan praat.

Albert: Dink jy die jong geslag gaan ons daarin kan help, dink jy hulle gaan.

Hanlie: Ek hoop so, maar dit kan net kom met ʼn weereens ʼn besluit van bo af. Want

selfs as ek vir C sê maar jy moet vir N sê hy moet met jou net Zulu praat dan lag hulle

vir my. Want dit is soveel makliker om net in Engels te kommunikeer. So dit moet half ʼn

verpligte ding kom in die onderwys stelsel sodat ons mense kan begin oplei want die

swart mense is ons voor, baie voor. Die meeste van hulle kan hulle help met Afrikaans

en party van hulle is weer baie goed Engels en dan dikwels ook twee of meer ander

tale praat. Nou ja wil ons sê ons is nou slegter as hulle, dommer as hulle of net meer

soos jy sê halsstarrig wil vashou aan dit.

Albert: Want dit is gemaklik. En dink ons is nog te gemaklik.

Hanlie: Tog nog te gemaklik in die land wat vir ons so ongemaklik is. Ek het gister ʼn

koerant gekoop. Ek doen dit omtrent nooit nie, maar per toeval en toe ek nou

gisteraand deur blaai toe is daar ʼn paar interessante goedjies in om vir jou te noem. Jy

het netnou ook gesê van die werksituasies en mense wat poste verloor en afgelê word

en dat sulke dinge ʼn probleem is. En dat ons nog steeds die BEE poste het en so aan

en dat mense dus onveilig voel in hulle situasie by die werk. Gaan ek hom behou as ek

aansoek doen vir ʼn hoër pos, gaan ek dit kry? Moet ek maar liewer buiteland toe nie,

ensovoorts. En toe sien ek nou hierdie opsomming van hoe mense voel by hulle werk.

Emosioneel, veilig en dit is vir my ongelooflik. Ek kan dit glad nie glo nie. Kyk na

Swede ek het gedog Swede gaan ʼn 100% veilig voel.

Albert: Ja 45%.

Hanlie: En ons kyk waar lê ons, dieselfde. Sjoe. Ek kan dit net nie glo nie, ek het die

syfers bekyk, bekyk en bedink.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!