25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p613

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

ʼn mondelinge ding, al word daar nie daaroor eksamen geskryf nie. Al kom dit nie in jou

gemiddelde berekening op die laerskool nou nie. Ek dink dit is ons grootste probleem.

Albert: Nee, jy is reg. Destyds, toe ek diensplig gedoen het in Pretoria, stap ek in die

straat af, onthou nou dit was in 1987 en 1988, dit is jare terug, stap ek in Pretoria van

alle plekke – die hartklop van Afrikaner – stap ek by ʼn motorparkeergarage verby en

daar is ʼn groot kennisgewingbord net soos jy nou indraai, daar teen die muur. Ek kyk

die bord so, daar is verskillende tale, en ek kan nie een van die tale verstaan nie. Almal

verskillende swart tale en daai dag het ek vir S gesê jy weet ons gaan nog

vreemdelinge in hierdie land word, want ons kan nie die taal praat nie.

Hanlie: En ek dink net ons moet begin besef dat, goed ek het met die ouderdom baie

stiller geword, ek is baie minder uitgesproke as wat ek miskien daai tyd met die eerste

onderhoude geword het. Ek dink ʼn mens word ʼn bietjie wyser, ʼn bietjie stadiger met

wat jy sê as jy ouer word. Maar ons moet besef ons is die minderheid in die land. Ja.

En die land kan nie net gevorm word vir die Afrikaanssprekende persoon nie. En so

kyk ek self soms programme op die televisie wat in ʼn ander taal is as daar onderskrifte

is indien dit ʼn interessante ding is. Soos partykeer het hulle hierdie geskiedenis

programme wat dan terug wys van hoe dinge was. Ek het gisteraand nog ʼn klein

stukkie gekyk, ek dink dit is 90 Plein Street of iets van die aard. Dan kyk ek dit, want ek

voel dit gee vir my kennis oor wat het gebeur in die verlede en hoe het die mense dit

ervaar en so aan. En daarom dink ek.. maar ek neem myself verskriklik kwalik dat ek

nie ʼn derde taal het nie. Dit is nou goed om te sê... jy weet die verskonings het ons

mos nou baie: Om nou te sê goed ek leer nou Sotho en wat help dit nou ek kan ʼn

bietjie Sotho praat en dan trek ek Natal toe en wat dan. Nou dit is alles net nonsens. Ja

dit is net onsin.

Albert: Dink jy die gemiddelde wit Afrikaner wil dit doen of dink jy ons ... dit gaan vir my

oor die vraag is ons Europeërs, ons is westerlinge, of is ons Afrikane, mense van

Afrika. Ek dink my persoonlike aanvoeling is dat ons so graag, ons hou so vas, ons is

Europeërs, ons is Westerlinge. Ons sê ons is van Afrika, ons is eintlik nie van Afrika

nie.

Hanlie: Nee want die 400 jaar of wat dit ook al is, is nog te kort. Vir die beskawing dink

ek is dit nog te kort voor. So ek dink nog ons is meestal Europees in ons gewoontes en

in ons manier van dink. Maar ek meen as jy in enige Europese land kom, kan die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!