25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p603

108

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

noodwendig in ʼn negatiewe sin nie, in die sin van ons is aangestel om vir die swart

mense ook op te hef en so aan. Iets daarvan.

Karin: Ek was bietjie klein in daardie tyd om dit so te kan verstaan, maar ek meen my

pa en die swart suster wat saam met my pa gewerk het, het saam met my pa in die

kantoor gesit en tee drink. Dit was vir my niks snaaks nie. So ek weet nie hoe nie my

pa was baie betrokke by die sub-ekonomiese behuising vir die swartes en hy was baie

gesteld daarop dat dit nie minderwaardig moet wees nie, maar dat dit goed gebou

moet wees. Maar ek dink hy het ook die behoefte raak gesien van skole en so aan,

want baie van die goeters het die raad dat hy die planne trek en dit deurgee vir die

raad vir goedkeuring vir die bou daarvan in die verskillende gemeenskappe. So nee,

wat dit aanbetref weet ek nie heeltemal so nie.

Johan: Maar ek wat haar pa nou ken, ek meen ons moet nou onthou weer hy is jou

lekker geharde nasionalis gewees wat die beleid uitgevoer het. En die beleid was na

die beste van sy vermoë aparte geriewe. Hy het geglo daaraan en omdat hy so ʼn

perfeksionis is om vir hulle die beste te gee, maar apart. So hy het die beleid uitgevoer.

Albert: Hoekom ek vra, ek kry soms die idée by van die swart mense is daar nog iets

van daai gesindheid van ons die wit mense sal vir ons die beste doen. Daarom ʼn groot

afhanklikheid van wat die wit mense vir ons gaan doen partykeer. Miskien is dit nie oral

so nie maar miskien, ek vra maar net.

Karin: Eintlik is dit sweet. Hulle het daai nederigheid en daai minderwaardigheid. Dit is

hoekom ek daardie program geskrywe het ook om vir hulle te laat weet julle is

koningskinders. Nou is dit vir my te sweet ek vra altyd of kan julle my hare tel want God

weet as daar een haar van jou kop afval. So kan julle my hare tel? En toe nou die dag

is daar ʼn seuntjie in my kantoor en ek sê toe tel ʼn bietjie my hare dat ek sien. En hy vat

so en vryf so aan my hare en gaan sit en hy smile so. Ek sê jy het gevoel hoe voel my

hare, jy wou weet hoe voel gladde hare nè en hy sê ja. Maar ja dit is sweet. Daar is ʼn

sekere minderwaardigheidsgevoel by sommige van hulle. By party is daar meer ʼn

arrogante van ek sal jou wys gevoel. Maar die meeste mense soos ek kan sê 99,99%

is baie respekvol en ek probeer om elke mens menswaardig te laat voel en ek dink dit

kom deur.

Albert: As ons net die rolle omdraai en vra is jy nou sê daar is van die swart mense wat

nog steeds half minderwaardig voel en so aan. Is die ander kant van die munt ook

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!