25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p600

Lewe na apartheid 2012 – Gesprek 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

Albert: Ek wil net hê ons moet maar weer oor dieselfde goed praat as wat ons destyds

oor gepraat het. Kom ek sê dit so voor ons nou in detail begin. Ek wil graag net in die

begin vra wat nou anders is, wat het sedertdien gebeur? Hoe het julle lewe geloop?

Watter draaie het julle geloop? Watter ervarings het julle byvoorbeeld gehad?

Blootstelling aan swart mense, bruin mense en so aan. Dan die vraag hoe beleef julle

julself en ander Wit Afrikaanse Christene? Ek praat dwarsdeur die proefskrif van WAC

(Wit Afrikaanse Christene). Dit is nou maar die teikengroep. Hoe beleef julle wit

Afrikaanse Christene? Is hulle meer rassisties, minder rassisties? Dit gaan rondom die

vraag oor rasisme. Dan, daar is mense wat se daar is ouens wat so leef asof dit nog

voor 1994 is. Ons gaan daaroor iets sê. Dan gaan ek vir julle die vraag weer vra; as

julle nou terugkyk na 1994, wat dink julle nou as julle nou moet sê wat was fout met

apartheid as daar iets fout was met apartheid. Hoe sou julle dit definieer? Dan gaan

ons praat oor die pad vorentoe: Hoe dink julle daaroor? Ons moet praat oor die

toekoms, die rol van die kerk. Apartheid is op ʼn stadium deur die NG Kerk ondersteun.

En later het hulle gesê, nee dit is verkeerd. Toe het hulle gesê maar apartheid is in sy

wese verkeerd. Skuldbelydenis van die kerk se kant af. Stem julle saam, dink julle die

kerk was reg om dit te doen? Aanvaar lidmate dit? Dink lidmate ook so? Wat ek

oorgeslaan het, ons moet eers praat oor skuld. In die groep is daar destyds gesê ons

het skuld aan apartheid en daarom moet daar bepaalde regstelling kom. Ons praat oor

regstellende aksie en daai tipe van goeters. So ʼn halfuur, miskien ʼn bietjie meer,

veertig minute as dit moet. Maar dis dit. Kom ons kyk net gou wat het sedert 1998

gebeur, want dit is die jaar toe ons die eerste groepsgesprekke gehad het. Wat het

sedertdien in julle lewens gebeur wat dalk belangrik is.

Johan: Dit is soveel jare terug, dit is veertien jaar terug.

Albert: Het dinge verander in terme van julle werk? So julle het nog al twee nog min of

meer dieselfde werk.

Johan: Ja ek doen nog dieselfde werk. Daar het jy ʼn baie geleidelike verandering begin

sien as ons van die rasse-ding praat. In die eerste plek het ons baie meer kontak

gehad, ons wat wit is, met die swartes. Dit is nie meer daai skeiding van kantore

byvoorbeeld, daai tipe van ding nie. Dit het vinnig verander in saam werk, saam toilette

deel, jy weet. Dit was iets twintig jaar terug, wat jy nie eens aan gedink het om

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!