25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p596

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

Albert: Het dit op die ou end te make met die feit dat ons nog steeds in ’n baie groot

mate in verskillende wêrelde beweeg? Hulle het ’n wêreld waarin hulle beweging en

ons het ’n wêreld waarin ons beweeg en ons raakpunte is baie min. Is dit nie iets

daarvan nie?

Mike: Maar daai wat ons in ons eie lewe kies, is uit vrye keuse gedoen. Jy besluit wat

jou vriendekring gaan wees. Ons het gelewe met ’n vriendekring wat swart mense

ingesluit het. En ons het geen probleem daarmee gehad nie. Ek en hy het die lekkerste

golf saam gespeel. Ek en my werkers op die plaas het amper elke middag op die pooltafel

op my stoep op die plaas gespeel. Ons het die grootste kompetisies aan gehad

terwyl hulle vrouens daar op die stoep gesit het en baie keer koeldrank gedrink het. Die

werkskring en die vriendekring is uit vrye keuse gemaak en elke mens behoort dit te

doen. Jy kan nie nou vir die mense sê die kerk het gesê ons is jammer ons moet nou

uitreik na hulle toe nie. Ons kan help, ons kan finansieel help, ons kan geestelik help,

as jy iemand kry wat swaar kry of jy kry iemand in die straat wat bedel en hy kry swaar

dan kan jy uitreik na hom toe, maar om hulle in te sluit in jou gemeenskap is nie so

maklik nie.

Albert: Daar is nog twee goed waaroor ek wil vra. As ons sê goed witmense is in die ou

bedeling bevoordeel… Ons het in die vorige groep baie gepraat oor die vraag het ons

skuld en as ons skuld het op watter manier moet ons dit aanspreek nou in die nuwe

Suid-Afrika? Hoe dink julle daaroor? Het wit mense skuld aan apartheid en indien wel

hoe moet ons nou daarmee maak? Moeilike vraag. Nou kom goed soos regstellende

aksie op die tafel…

Mike: Ek en die meeste deursnee blanke mense sal vir jou sê, as hulle eerlik is, ek het

nooit iemand teruggehou nie. Nooit teruggehou om te gaan studeer nie. Het wetgewing

hulle teruggehou? Mag hulle na blanke skole toe gegaan het?

Albert: Maar nou is die teenvraag daarop, as ek vir ’n oomblik duiwelsadvokaat mag

speel: Ja, maar daar sal mense wees wat sal sê daar was wetgewing wat gesê het ek

mag nie in ’n blanke skool skoolgaan nie. So jy het ’n voordeel gehad. Jy was in ’n

beter skool as ek. Jy kon beter presteer. Jy kon universiteit toe gaan. My opleiding was

van so ’n aard ek kon nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!