25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p585

883

884

885

886

887

888

889

890

891

892

893

894

895

896

897

898

899

900

901

902

903

904

905

906

Frans: Ek sê weer, ek wens ʼn mens kon in daai treine en busse ry voor die tyd en dan

moet jy daar stop en ʼn restaurant of klub van hulle gaan en gaan drink nou maar ʼn

Black Label of ʼn Castle daarso saam met hulle en gaan kyk hoe is dit. Ek wil ook vir jou

sê, ek was so ʼn paar weke gelede toe die Stormers en Crusaders gespeel het was ek

daar gewees. Iemand het my genooi, ons het op die hoofpaviljoen gesit. Ek was

aangenaam verras gewees om te sien – onthou dit was hoofpaviljoen, nie staanplekke

nie, dis dié seats – oor hoeveel kleurlinge en swart mense daar is. Nou kyk ek weer

deur daardie swart/wit bril. Ek was aangenaam verras gewees om te sien hoeveel van

hulle is daar. Wat vir die Stormers kom cheer. Ek kon dit nie glo nie. So ek het definitief

hoop. Ek sal werklikwaar... ek wens ek kon een van die sokkerwedstryde gaan bywoon

het.

Elsa: Nee ek het ook definitief hoop vir die toekoms van ons land. Dat daar baie

tandekry probleme is en seker nog sal wees, is so. Maar ek dink tog die mense begin

agterkom waar die probleme is en dit is wat hulle maak het. En ek glo ons het die know

how om dit reg te stel. Dit sal miskien nooit weer heeltemal wees soos in die tyd toe die

blankes regeer het nie. Ek weet ook nie, miskien sal dit, dit kan dalk beter wees. Maar

ek het nog steeds hoop vir die toekoms en ek is seker daarvan die regering het ʼn wil

om dit te laat wil werk. Ek glo nie ons sal ooit ʼn eenparty staat word nie, dat ons ʼn

diktator sal kry en so nie. So ek het regtig hoop vir ons.

Albert: Goed, kom ons stop daar. Dankie vir julle eerlike antwoorde.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!