25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p580

699

700

701

702

703

704

705

706

707

708

709

710

711

712

713

714

715

716

717

718

719

720

721

722

723

724

725

726

727

728

729

730

731

732

733

734

735

Elsa: Ja maar Albert nou moet jy weer kyk daarna dat baie blanke mense het nie hulle

poste verlaat omdat hulle moes nie. Hulle het gegaan omdat hulle weier om saam met

swartes te werk. Ek werk nie onder ʼn swart baas nie, of ek werk nie saam met ʼn swart

persoon in my kantoor nie. So baie van hierdie ouens met die kennis het net eenvoudig

geloop omdat hulle nie saam met swartes kan werk nie en wat ʼn groot deel van die

probleem veroorsaak het.

Albert: Dit help tog om die toepaslike ouens wat weet wat daar aangaan daar te hê.In

Welkom... kyk op ʼn stadium was daar totale chaos by die rioolplaas. Dit was mos in die

nuus gewees en goeters. Die hartseer is dan kom die minister daar aan en sy sê vir die

burgemeester nee drie maande dan moet hier planne op die tafel wees wat werk. Nou

ja, ons praat van ʼn paar jaar later en daar is nog nie ʼn plan op die tafel nie.

Frans: En nou daai grand rioolwerke, ek het nog die voorreg gehad om dit te open. Dit

is die enigste plek in Welkom waar my naam op ʼn koperplaatjie verewig is. Maar die

koperplaatjie het nie lank daar gebly nie. So die verewiging het nie lank geduur nie. En

daai selfde rioolwerke, wat ek die dag genoem het die dag in my speech is dat daar

nog ʼn fase twee, drie en vier beplan is. Die infrastruktuur of die fondasie van die

goeters is gegooi. Hulle moes net die infrastruktuur opsit en uitbrei en goete.

Albert: Ek het oor die nuus gehoor daar was blykbaar weer in die parlement vrae gevra

het daaroor. By die polisie is daar 52 poste vir polisievlieëniers waarvan net agt of

dertien gevul is, want die ander ouens wat gekwalifiseer het en aansoek gedoen het is

blank en hulle het net geweier om hulle aan te stel. So die poste is liewer vakant.

Elsa: Ja dit is vir my baie sleg. Ek meen dat daar regstellende aksie moet wees, maar

op ʼn meer verantwoordelike manier sou ek dink. Ek meen jy kan nie almal wat iets

weet weg gooi en nuwe ouens in sit nie.

Albert: Maar dit is presies wat ons in die ou bedeling gedoen het, jy kan nie dit doen nie

want jy is swart. Ons dink nie eens aan jou nie, so gaan. Nou is dit ʼn kwessie van ons

dink nie eens aan jou om hierdie werk te doen nie, want jy is wit. Dan wen niemand

mos nie dan leer ons mos nie uit ons foute nie.

Frans: Dit is soos daai polisievrou wat die polisie hof toe gevat het. Maar ek wil net gou

iets sê. Baie wit mense het ʼn hengse bubble gehap soos Elsa netnou gesê het, wat nie

onder swartes wil werk nie. En hulle het so groot bubble gehap en hul pakkette gevat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!