25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p578

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

655

656

657

658

659

660

661

662

die nuus. So goed, ons is al ʼn bietjie verder dat ons nie meer deur ʼn wit/swart bril kyk

nie. Dit is goed.

Elsa: Ek dink daar is nog baie mense wat nog nie daar is nie.

Albert: Nee, ek dink daar is ʼn klomp ouers wat sal dood gaan in apartheid, al is die

vyftig jaar van nou af. Ek wil ʼn bietjie praat oor skuld. Elsa ek onthou jy het destyds toe

ons in die groep gepraat het, het jy op ʼn stadium gesê maar jy voel skuldig oor dit wat

gebeur het en wat gedoen is en so aan. En dat jy voel dat die blanke moet hier

restitusie doen of eers vergoed. Hoe dink julle nou daaroor? Hoe dink julle oor skuld in

ons aandeel in apartheid?

Elsa: Ek persoonlik voel nog steeds dat ons skuld het daaraan en dat dit baie jare gaan

neem om ʼn restitusie te doen. En dit frustreer ons almal hierdie regstellende aksie dat

ons wit kinders nie werk kry nie. Maar as ʼn mens kyk na hoeveel jare dit al aankom, dit

is nie net vandat die NP regering aan bewind gekom het nie. Dit is van Jan van

Riebeeck hier geland het. Hoeveel jare is die wit mens bevoorreg bo die swarte. Dan

dink ek tog het ons nog steeds ʼn skuld om te betaal. Ek glo nie ons het al klaar betaal

aan ons skuld nie.

Albert: Hoe gaan ons hierdie skuld betaal? Hoe gaan ons daai restitusie doen?

Elsa: Dit is ʼn moeilike ding. Ek dink regstellende aksie is een van die goed. Dit is wat

ons as blankes die meeste raak in hierdie land dat ons kinders veral nie werk kry nie

en baie mense die land uitgaan. En ek persoonlik dink, jy weet dit is nou baie moeilik ʼn

mens wil nie graag van jou geld weggee nie en minder te kry wat jy sou gekry het nie.

Ek weet nie of so iets sou nie kon werk dat hulle verskillende belasting heffings het op

swartes as op wit mense. Ek voel tog ons moet op ʼn manier betaal en miskien moet ʼn

mens dit liewer ʼn persoonlike ding maak dat jy meer van jou goed en meer van jou tyd

gee.

Albert: Dat dit meer ʼn persoonlike ding is waar ek my vrywilliglik aanbied van my bates

of wat ook al aanbied as wat dit van die regering se kant af kom en sê maar nou moet

almal so of so maak.

Frans: Dit voel vir my of die regstellende aksie, die BEE moet iewers stop. Ek voel

persoonlik daaroor ek het geestelik lankal boete gedoen daarvoor en vergifnis gevra.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!