25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p574

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

513

514

515

sy kop te trap nie. Dit is ʼn liedjie waarmee ons saam groot geword het. Goed miskien

het hulle aanvanklik, het daai liedjie so in die struggle ontstaan.

Albert: Maar dan sal die vraag wees, het die tyd dalk nie al verby gegaan nie? Moet ʼn

mens nie maar sê, daar was ʼn tyd en ʼn plek wat ons dit dalk moes gesing het, of dalk

gesing het. Maar daai tyd en plek is nou verby. Dit is my frustrasie met daai tipe van

goeters. Goed ek verstaan dat dit nie noodwendig dat – daai een wat Zuma ook gesing

het – dit beteken maak apartheid dood. Fine, maar gegewe die konteks waarin ons nou

is sou dit beter wees om dit nie te sing nie. Wat wen jy deur dit te sing? Al wat jy reg

kry is om ʼn klomp wit ouens wat gematig kon wees het, jy nou de hel in gemaak het.

Moenie gaan roer waar dit rustig is nie.

Elsa: Maar Albert ek moet vir jou sê as ek as ʼn swart mens in hierdie land moes groot

geword het sou ek baie meer rebels gewees as baie van hulle.

Frans: Hy meen die nag van die lang messe kan dalk waar word?

Elsa: Ek sal baie kwater gewees het. Want ek meen ek het in my hart persoonlik begrip

vir ʼn Julius Malema. Ek sou net so kwaad gewees het. Ek sou net so graag wou hê

hierdie wit mense wat van ons iets gemaak het wat anders is as ʼn mens, ek sou ook

graag iets aan hulle wou doen.

Albert: Dink jy dit is ʼn algemene standpunt of is hy in die minderheid. Of is daar meer

mense wat soos hy dink, of is daar meer mense wat sê, ja dit was sleg maar kom ons

probeer om aan te gaan?

Elsa: Ek kan nie vir jou sê of dit meer of minder is nie, maar as ek nou moet skat sal ek

sê die helfte-helfte. Daar is baie swart mense wat regtig nie ʼn vreeslike issue meer het

met apartheid of die wit mense nie. Maar ek dink tog daar is nog van hulle wat baie

kwaad is vir ons

Frans: Ek weet nie, dit is nou moeilik om ʼn getal persentasie of wat ook al daaraan te

koppel. Maar ek kan amper sien soos jy vandag nog Afrikaans sprekende ouens kry

wat kwaad is vir die Engelse oor wat hulle aan ons gedoen het in die Boere-oorlog nè.

En ons ken sulke mense, en jy ken hulle ook, maar kom ons los die name net daar. So

dink ek is die Malema’s. Want ek meen wanneer is Malema gebore? Hoe oud was hy

in 1994... behoort hy eintlik ʼn heeltemal nuwe geslag wees. Maar hy dra ook ʼn klomp

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!