25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p572

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

433

434

435

436

437

438

439

440

441

442

die Vrystaat en Transvaal. Maar toe sê sy vir my, sy het vanmiddag vir my gesê, pa ek

word al hoe meer en meer ʼn rassis. Toe sê ek vir haar Fransien maar hoekom. Toe sê

sy pa die mense wil nie lewe nie, hulle wil nie aangaan nie, hulle wil nie by die reëls en

regulasies hou nie. En toe vertel sy ons ook daar op die boot waar sy nou werk is hulle

partykeer saam in ʼn kajuit met ʼn Jamaican of iemand van Puerto Rico of wat ook al. Sy

sê pa daai mense kan skaars Engels praat en hulle is eintlik useless. Hulle word maar

net gevat om die getalle vol te kry. Sy sien hulle nou weer op ʼn ander vlak. Maar sy het

swart vriende ook, moet nou nie die fout maak nie. Ons het foto’s wat sy nou hand om

die nek met ʼn swart man, hierdie ou was die sjef daar of dit was dit. Maar tog is daar

daai stukkie van jy kan nie so vinnig dink soos ek nie of jy stap nie so vinnig soos ek

nie. Of jy ry voor my in en ek haat jou vir dit, ek is rassisties. Dit het sy vanmiddag vir

my gesê. Maar ek wil met Elsa saamstem dat die mense is net meer uitgesproke.

Albert: Is dit dalk ʼn kwessie van onder die ou bedeling was dit nie nodig om iets

daaroor te sê nie, want ons het nie kontak met mekaar gehad nie?

Frans: Ons het minder kontak gehad, ja.

Albert: Swart mense het dáár gebly en ons het hier gebly. In ʼn sekere sin het hulle hul

eie winkels gehad en in hulle eie wêreld geleef. Ons het in ons wêreld geleef en hulle

in hulle wêreld en nou is daai twee wêrelde een. Nou het ons net baie meer swart

mense om ons as wat ons nog in ons lewe gehad het. Ek wonder nogal daaroor. Want

ʼn mens hoor dikwels mense sê ek was nooit ʼn rassis nie maar... Dan is my vraag altyd

is dit reg, was jy rêrig nooit ʼn rassis nie of was dit net nie ʼn kwessie gewees nie?

Frans: Eugene Terre’Blanche het ook gesê hy was nie ʼn rassis nie, maar daar was ʼn

paar praktiese voorbeelde in sy lewe. Dit is nou jammer hy is op so ʼn manier dood

maar.

Elsa: Ek dink in ons almal se lewe. As ek myself as ʼn voorbeeld noem. Ek wil met my

hele hart en met my hele diepste wese wil ek nie rassisties wees nie. Ek wil nie iemand

anders sien as minder as ek self nie. En tog daar nog partykeer, voor jy jou kon kry,

partykeer is daar net iets wat jou laat dink, ag dit is nou net ʼn swartes wat dit kan doen.

Albert: Nee ek kan heeltemal daarmee identifiseer Elsa. Ek betrap myself veral in die

kar.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!