25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p569

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

329

330

331

gaan sit en van daai kant af hierna toe te kyk. Want ons is gewoond om net hierdie

kant toe te kyk. Ja ek weet nie, ons ken seker ook nie so baie mense nie. Ek dink tog

daar is ʼn paar ouens wat se oë oop gegaan het.

Elsa: Daar is ʼn klomp mense wie se oë oop gegaan het, maar daar is nog steeds baie

wat...

Frans: Ja, die meerderheid is nog nie daar nie.

Albert: Dit is vir my heel interessant, ek sal waarskynlik in die gesprek optel maar julle

is nou die eerstes, maar uit die groep wat ons destyds gehad het was daar ʼn groot

klomp – as ek nou weer luister na dit wat hulle daai tyd gesê het – hulle sien daai deel

nie raak nie. Vir hulle is apartheid bloot sekere reëls wat sê hier swem en daar swem

en hier eet en daar eet. Jy weet, sulke goeters. Maar dit is belangrik. As ʼn mens dit nie

raak sien nie dan het ʼn mens nie begrip vir hoekom mense in opstand gekom het nie.

Wat maak dit nou saak? Ek het ʼn strand en jy het ʼn strand. Kyk, dat my strand nou

rêrig baie beter is as jou strand, is nou nie regtig hier ter sake nie. Maar dit is nie

waaroor dit gaan nie, dit gaan daaroor dat ek nie as mens erken word nie. Die hele

debat oor name... Ek dink ek het dit al in een van gesprekke gesê, dat ʼn man met die

naam van Michael wat met my gepraat het. Sy noemnaam is Michael. Maar hy sê toe

vir my sy naam is eintlik Mukake, maar die blankes kon toe nie daai naam uitspreek

nie. Hulle besluit toe sommer net op Michael en hulle noem hom dit.

Frans: Het julle hierdie storie gehoor van die waar jy mag swem en nie mag swem nie.

Waar die outjie van Johannesburg wat nou daar in Durban kom, dan sit hy nou daar in

Durban se hoofstraat en oorkant die strand is daar die Beach Hotel nou sit hy daar op

die stoep. Nou help die Indiër man hom en vra of hy vir hom ietsie kan bring om te

drink of dit of dit. En dan bring die ou vir hom en hy kyk so uit en nou vra die ou vir die

Indiër is that the Indian ocean over there? Die Indiër ou was baie skerp en hy sê toe no

no the Indian ocean is on your left hind side close to the snake park, this is the white

ocean. Jy verstaan. So die Indiër was wide awake, as jy nou Durban ken weet jy dit

was daar by die slangpark.

Elsa: Weet jy Albert, wat vir my die verskriklikste in die onlangse verlede wat ek beleef

het oor hoe mense... Ek probeer ʼn ander woord daarvoor kry... verontmens is... Die

kleurlingmense, die vrou werk nou een keer ʼn week vir my, hulle het nou so agt

maande terug, het die dogter ʼn babatjie gehad en dit is nou ʼn lang storie. Ek het die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!